www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Spektrum

Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.

MEER INLIGTING
Fair 8°/22°
WEER Wind: NO

SPITS JOU ORE VIR ...

Loslip

Loslip

14:00-14:45 | Vrydag 17 Augustus 2012

Hoe beïnvloed die weer jou gemoedstoestand?

MEER

WAT GEBEUR

PROGRAMVOORSKOU

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Vrydag 17 Augustus

    Hoe beïnvloed die weer jou gemoedstoestand?

    14:00 | Vrydag 17 Augustus

    Hoe beïnvloed die weer jou gemoedstoestand?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 17 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 10: Sonja word wakker en ril oor die mistigheid wat Hotel Njala altyd omhul en die had...

    14:45 | Vrydag 17 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 10: Sonja word wakker en ril oor die mistigheid wat Hotel Njala altyd omhul en die hadidas wat hulle skel doodsroep soggens oor die hotel gee. Sonja bel een van die kêrels uit haar vorige lewe en kry ‘n geweldige skok.

  • Curriebekerrugby
    Curriebekerrugby
    19:10 | Vrydag 17 Augustus

    Cheetahs teen Blou Bulle in Bloemfontein.

    19:10 | Vrydag 17 Augustus

    Cheetahs teen Blou Bulle in Bloemfontein.

  • Befonk
    Befonk
    21:10 | Vrydag 17 Augustus

    Haidee Muller gesels met Elizbe van der Colff oor haar debuut-kinderboek, Nina en die Wacky Hare. Twee rolmodelle, Sandra Afrika en Janine van Aard van Dysseldorp, vertel hulle storie.

  • Sterre en planete
    Sterre en planete
    21:40 | Vrydag 17 Augustus

    Prof. Matie Hoffman gee terugvoer van sy besoek aan die VSA en die hoofkwartier van die Hubble-ruimteteskoop. Willie Koorts praat ook oor drie hemelvoorwerpe wat deesdae taamlik naby aan mekaar is - Satur...

    21:40 | Vrydag 17 Augustus

    Prof. Matie Hoffman gee terugvoer van sy besoek aan die VSA en die hoofkwartier van die Hubble-ruimteteskoop. Willie Koorts praat ook oor drie hemelvoorwerpe wat deesdae taamlik naby aan mekaar is - Saturnus, Mars en die ster, Spica.

  • Curriebekerrugby
    Curriebekerrugby
    14:30 | Saterdag 18 Augustus

    Griekwas teen WP in Kimberley.

    14:30 | Saterdag 18 Augustus

    Griekwas teen WP in Kimberley.

  • Internasionale Rugby
    Internasionale Rugby
    17:05 | Saterdag 18 Augustus

    Suid-Afrika teen Argentinië op Nuweland in Kaapstad.

    17:05 | Saterdag 18 Augustus

    Suid-Afrika teen Argentinië op Nuweland in Kaapstad.

  • Hoe verklaar jy dit?
    Hoe verklaar jy dit?
    11:30 | Sondag 19 Augustus

    Was die eerste beskrywing van die oerknal bedoel om ‘n Aprilgek-grap te wees?

    11:30 | Sondag 19 Augustus

    Was die eerste beskrywing van die oerknal bedoel om ‘n Aprilgek-grap te wees?

  • Hoe nou gemaak?
    Hoe nou gemaak?
    14:00 | Sondag 19 Augustus

    Jacqui January vind uit oor 'n paar vroue se inisiatief om 'n mobiele biblioteek ter ondersteuning van staatskole te begin.

    14:00 | Sondag 19 Augustus

    Jacqui January vind uit oor 'n paar vroue se inisiatief om 'n mobiele biblioteek ter ondersteuning van staatskole te begin.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 19 Augustus

    Fanie du Toit kyk na ‘n projek wat die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede bevorder.

    14:15 | Sondag 19 Augustus

    Fanie du Toit kyk na ‘n projek wat die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede bevorder.

  • Ons en die onderwys
    Ons en die onderwys
    14:30 | Sondag 19 Augustus

    Die feesvure brand vanjaar hoog in die Suid-Kaap en nie sonder rede nie! Die Bult skool in George vier sy honderdste bestaansjaar. Anthea Adams gesels met rolspelers oor dié hoogtepunt.

  • Rand en sent
    Rand en sent
    15:30 | Sondag 19 Augustus

    Helen Ueckermann praat oor beleggingsbanke met Maarten Mittner van die Financial Mail.

    15:30 | Sondag 19 Augustus

    Helen Ueckermann praat oor beleggingsbanke met Maarten Mittner van die Financial Mail.

  • Ekoforum
    Ekoforum
    16:00 | Sondag 19 Augustus

    Christine Wessels vertel van 'n nuwe sentrum op Delvera in Stellenbosch wat 'n bewustheid oor omgewingsbewaring by veral jong kinders wil skep.

    16:00 | Sondag 19 Augustus

    Christine Wessels vertel van 'n nuwe sentrum op Delvera in Stellenbosch wat 'n bewustheid oor omgewingsbewaring by veral jong kinders wil skep.

  • Kruis en dwars
    Kruis en dwars
    19:00 | Sondag 19 Augustus

    Johann Symington gesels oor gebed.

    19:00 | Sondag 19 Augustus

    Johann Symington gesels oor gebed.

  • Oggend op RSG
    Oggend op RSG
    09:00 | Maandag 20 Augustus

    REGSAKE: Igna Klynsmith en dr. Llewellyn Curlewis praat oor verskeie aspekte van die strafreg, waaronder aanranding, aanspreeklikheid van ‘n regspersoon, selfmoord, genadedood, en j...

    09:00 | Maandag 20 Augustus

    REGSAKE: Igna Klynsmith en dr. Llewellyn Curlewis praat oor verskeie aspekte van die strafreg, waaronder aanranding, aanspreeklikheid van ‘n regspersoon, selfmoord, genadedood, en jou regte by inhegtenisneming en huisarres.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Maandag 20 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 11: Maggie kla oor iemand wat haar in die tuin dophou en terroriseer. Haar senuwees ka...

    14:45 | Maandag 20 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 11: Maggie kla oor iemand wat haar in die tuin dophou en terroriseer. Haar senuwees kan dit nie meer hou nie.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 20 Augustus

    Velskoen besluit dat hy nie macho genoeg is vir die fietstoer nie en dat hy die bystandsvoertuig sal bestuur. Lavinia en Wallies berei die Ratels-span voor op die fietstoer.

    19:30 | Maandag 20 Augustus

    Velskoen besluit dat hy nie macho genoeg is vir die fietstoer nie en dat hy die bystandsvoertuig sal bestuur. Lavinia en Wallies berei die Ratels-span voor op die fietstoer.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 21 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 12: Sonja maak Ryno in sy kamer wakker - ‘n ontmoeting wat haar lewe verander.

    14:45 | Dinsdag 21 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 12: Sonja maak Ryno in sy kamer wakker - ‘n ontmoeting wat haar lewe verander.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Dinsdag 21 Augustus

    Haidee Muller gesels met die Bolandse sielkundige, Alitha Pithey, oor hoe om jou brein in rat te kry en die sielkunde agter prestasie in weerwil van moeilike omstandighede. Sy vind ook meer uit oor entrep...

    19:30 | Dinsdag 21 Augustus

    Haidee Muller gesels met die Bolandse sielkundige, Alitha Pithey, oor hoe om jou brein in rat te kry en die sielkunde agter prestasie in weerwil van moeilike omstandighede. Sy vind ook meer uit oor entrepreneurskap in die IT-wêreld.

  • Dis Klassiek
    Dis Klassiek
    21:10 | Woensdag 22 Augustus

    Sir Edward Elgar het nooit formele musiekonderrig ontvang nie, maar hy was naas Purcell die enigste komponis voor die moderne eeu wat buite die grense van Engeland erken is.

    19:30 | Vrydag 24 Augustus

    Haidee Muller gesels met Kobus Dippenaar, die voorbok van die groep Die Kat se Snor, oor hulle debuutalbum. Daar is raad vir tieners met probleemvelle. Cobus Stander gesels oor entrepreneurskap en die int...

    19:30 | Vrydag 24 Augustus

    Haidee Muller gesels met Kobus Dippenaar, die voorbok van die groep Die Kat se Snor, oor hulle debuutalbum. Daar is raad vir tieners met probleemvelle. Cobus Stander gesels oor entrepreneurskap en die internet.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 26 Augustus

    Fanie du Toit hoor die menings van gestremdes oor die toeganklikheid van eredienste en kerkgeboue.

    14:15 | Sondag 26 Augustus

    Fanie du Toit hoor die menings van gestremdes oor die toeganklikheid van eredienste en kerkgeboue.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Dinsdag 28 Augustus

    Haidee Muller kyk na eetsteurings. Sy hoor hoe jongmense oor die land voel en hoe ‘n skaam tiener ‘n leier kan word?

    19:30 | Dinsdag 28 Augustus

    Haidee Muller kyk na eetsteurings. Sy hoor hoe jongmense oor die land voel en hoe ‘n skaam tiener ‘n leier kan word?

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 30 Augustus

    Luister na ‘n trompetweergawe van PLAISIR D’AMOUR van Martini, die stem van die Koreaanse sopraan, Sumi Jo, en ‘n pragtige verwerking vir fluit en orkes van een van Pergolesi se koorwerke.

    21:10 | Donderdag 30 Augustus

    Luister na ‘n trompetweergawe van PLAISIR D’AMOUR van Martini, die stem van die Koreaanse sopraan, Sumi Jo, en ‘n pragtige verwerking vir fluit en orkes van een van Pergolesi se koorwerke.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 2 September

    Wat is die voordele van swem vir kinders met Down Sindroom?

    14:15 | Sondag 2 September

    Wat is die voordele van swem vir kinders met Down Sindroom?

  • RSG Dokumentêr
    RSG Dokument?r
    20:00 | Donderdag 6 September

    KONING VAN KLAWERS deur Fonnie du Plooy
    Theo Erasmus het op 6 Mei vanjaar 70 jaar oud geword en hy speel steeds lekker akkordeon. Agter hom lê dekades van musiek en prestasi...

    20:00 | Donderdag 6 September

    KONING VAN KLAWERS deur Fonnie du Plooy
    Theo Erasmus het op 6 Mei vanjaar 70 jaar oud geword en hy speel steeds lekker akkordeon. Agter hom lê dekades van musiek en prestasies. Hy het 57 langspelers en CD’s die lig laat sien.

next prev

HOOR, HOOR!

Daan Toerien skryf: Maandag 2 Julie Praat Saam

"Ek doen navorsing oor die besigheidstrukture op plattelandse dorpe. Ek vind dat daar twee soorte entrepreneurs is - die wat gefokus is op plaaslike markte (daar is nie 'n gebrek aan hierdie soort entrepreneurs nie) en daardie wat geleenthede buite hulle onmiddellike omgewing kan raaksien (daar is 'n groot tekort aan hierdie soort). Dit is juis hierdie soort entrepreneurskap wat aangemoedig moet word."

SA TOP 20
11 AUGUSTUS 2012
  • 1
    Jay en Lianie,
    Bonnie en Clyde
  • 2
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 61
  • 3
    Theuns Jordaan,
    Roeper
  • 4
    4werke,
    4werke
  • 5
    Linkin Park,
    Living Things
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    Now Thats' What I Call Classical
  • 7
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 40 Hits 2012
  • 8
    Riana Nel,
    Die moeite werd
  • 9
    R Kelly,
    Write me back
  • 10
    Justin Bieber,
    Believe
  • 11
    Chris Brown,
    Fortune
  • 12
    Anthony Hamilton,
    Back to love
  • 13
    Verskeie Kunstenaars,
    Treffer na Treffer 4
  • 14
    The Soil,
    Deluxe Edition
  • 15
    Verskeie Kunstenaars,
    Club Culture mixed by F.EU
  • 16
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 2
  • 17
    DJ Tira,
    Ezase Afro 2
  • 18
    Elvis Blue,
    Journey
  • 19
    Mi Casa,
    Mi Casa
  • 20
    Nianell,
    My Hart / My Heart
VORIGE

KITSPEILING

Watter selfoon gebruik jy?
STEM UITSLAG
75 jaar - 3 ads
RSG Reis

BESTEL PROGRAMME OP CD

As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.

KONTAK ONS

  • SMS aan ateljee
    (R1.50)
    33343
  • Navrae: info@rsg.co.za
  • (011) 714-6445 (faks)
  • (021) 439-0395 (faks)
  • (041) 373-8102 (faks)

E-NUUSBRIEF

Registreer hier om RSG se
e-nuusbrief te ontvang
Lees vorige nuusbriewe