www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Empty
00:00-05:00
Deurnag (Sondag)

00:00 - 01:00 Afrikaanse musiek
01:00 - 02:00 Skrywers en Boeke (herhaling)
02:00 - 03:00 Loof die Here (herhaling)
03:00 - 04:00 Aandboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
04:00 - 05:00 Klassieke musiekreeks (herhaling)

MEER INLIGTING
Fair 13°/28°
WEER Wind: SW
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!

Resepte

SOEK

Jy hoef nie al die velde hieronder te gebruik om 'n resep te soek nie. Hoe minder velde jy gebruik, hoe beter sal die soekresultate wees. As jy byvoorbeeld 'n resep soek wat op Tjailatyd uitgesaai is, kies slegs TJAILATYD in die aftuimelkieslys en klik op SOEK. Al die resepte wat op daardie program uitgesaai is, sal dan verskyn. As jy lus vir iets wat byvoorbeeld hoender in het, kies slegs HOENDER in die Bestandele aftuimelkieslys en niks anders nie. As jy alles probeer het en jy kry steeds die resep waarna jy soek nie, probeer dan 'n sleutelwoord.

Datums
calendar calendar

KEURRESEP

  • Esteline se Sunday special (Hoenderlewertjies op kapokaartappel)

    Donderdag 23 Augustus 2012

    Program: Tjailatyd
    Porsies: 6

    Gradering uit 10:
     (7 stemme)
  • Heer, maak my so oulik soos wat my hond dink ek is. - Gebed van 'n honde liefhebber.

  • BESTANDDELE

    500g hoenderlewers
    1 ui, opgekap
    2 tamatie, opgekap
    1kg aartappels, geskil
    sout en peper
    peri-peri (opsioneel)
    speserye van jou keuse

    METODE

    Kook aartappels tot gaar en maak kapokaartappels.
    Maak die hoenderlewers skoon.
    Braai ui, voeg tamatie by asook al die speserye wat jy wil.
    Voeg die lewertjies by en prut tot gaar.
    Bedien op kapokaartappels.

Hoeveel sterre gee jy hierdie resep?