www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Empty
00:00-05:00
Deurnag (Sondag)

00:00 - 01:00 Afrikaanse musiek
01:00 - 02:00 Skrywers en Boeke (herhaling)
02:00 - 03:00 Loof die Here (herhaling)
03:00 - 04:00 Aandboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
04:00 - 05:00 Klassieke musiekreeks (herhaling)

MEER INLIGTING
Fair 13°/28°
WEER Wind: N
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!
TERUG

Sondagaktueel

Sondagaktueel
Sondag - 07:00-08:00

‘n Joernaalprogram wat fokus op nuusgebeure uit die Christelike wêreld.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAMME

  • 07:00-08:00

    Sondag 14 Augustus 2011

    Onderhoud Phil: Vroue-maand. Liezel en Amanda gesels oor vrouens se behoefte om mooi te wees. 'n Nuwe jy in 30 dae. www.voelgoedwinkel.co.za

    Onderhoud Flip: Arno van Wyngaard - Gesels oor die evangelisasie werk wat hy saam met vrywilligers doen.
    082 924 5632

    Onderhoud Gerhard: Clive van Rooyen (Bybelgenootskap). Vertel van die King James bybel asook die Bybel-monument in Grahamstad.
    013 719 8000

    Onderhoud Flip: Shai & Elreza Mulder gesels oor uitreike van die Bact to the Bible Training College.
    082 349 7964

    Onderhoud Gerhard: Johan Botes. Prins Albert se feesgeleentheid.
    023 541 1588

    Luisteraar terugvoer: Hierdie is 'n nuwe segment waar terugvoer vanaf luisteraars bespreek word.
    nuus@kollig.co.za

    Reeks Flip: Vandag in die Kerkgeskiedenis. 'n reeks vol kerklike interesanthede (no10) 012 998 0883

  • 07:00-08:00

    Sondag 16 Januarie 2011

    Isaac Mkhwanazi - His Perfect Glory kerk in Mamelodi
    074 320 5796
    Chris Johnson-Die Christelike boek in Suid-Afrika
    0860 110 321
    Mediese uitreike vanuit SA na buurlande en hoe die evangelie deel vorm daarvan - Johan Claassen
    078 830 2020
    Profiel - Gary Kieswetter - Groot is U trou bedieninge
    086 111 2329
    Lewensstrategie - wat is dit en hoe skakel dit in by Christenskap?
    Peet v d Westhuizen
    012 654 6350

  • 07:00-08:00

    Sondag 9 Januarie 2011

    Onderhoud: Nico Kriek - doen verslag oor die evangelie in Suid-Oos Asië
    071 868 2686
    Onderhoud: Chris Johnson - Die Christelike boek in Suid Afrika
    0860 110 321
    Profiel Ollie die singende Nar
    083 694 1479
    Lewensstrategie - wat is dit en hoe skakel dit in by christenskap?
    Peet vd Westhuizen
    012 654 6350
    Waarom gaan mense nie meer kerk toe nie?
    Prof Hennie Stander en ds Jaco Strydom

  • 07:00-08:00

    Sondag 2 Januarie 2011

    Nico Kriek - doen verslag oor die Evangelie in Suid-Oos Asië
    071 868 2686
    Chris Johnson - Die Christelike boek in Suid-Afrika
    0860110321
    Profiel: Hessel van der Walt - Sanger en Bedienaar
     082 457 7747 
    Lewensstrategie - Wat is dit en hoe skakel dit in by Christenskap? 
    Peet van der Westhuizen
     012 654 6350 
    Waarom gaan mense nie meer kerk toe nie?
    Prof Hennie Stander en Ds Jaco Strydom

  • 07:00-08:00

    Sondag 26 Desember 2010

    Dr Hennie Mouton en Dr Henriette Klaasing oor die Trojaanse perd, 'n boek oor die debat in die NG Kerk.
    082 855 2412

    Linda Patterson - Fishermans Village.  Hulle lei mense op in verskeie aspekte van dissipelskap en vrymaking.
    082 935 0656

    Profiel - Lindie Gouws van My World bediening
    www.myworld.co.za

    Evangelical Rural Mission - fokus op spesifieke projekte (no 2 van 2)
    072 389 1355