www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Empty
18:15-18:20
Kinderhoekie

'n Reeks kinderstories wat kinders aanmoedig om hulle verbeelding vrye teuels te gee.

MEER INLIGTING
Fair 6°/18°
WEER Wind: NNW
TERUG

Elsenburgforum

Elsenburgforum
Saterdag - 11:45-12:00

Nuus oor gebeure in die Wes-Kaap se landbousektor.

 

AANBIEDERS

VORIGE PROGRAM

  • 11:45-12:00

    Saterdag 15 Januarie 2011

    Oumansoutbos en Joodse soutbos is bosagtige droogtevoergewasse wat ‘n hoogte van 2,5m kan bereik en 30 jaar oud word. Veral Joodse soutbos is ‘n baie smaaklike weiding vir volstruise. Om die diere deurgaans toegang tot nuwe groei te verseker, maak ‘n boer van die Klein Karoo van ‘n bossieslaner agter ‘n trekker in die aanplantings gebruik. Ten einde band- en enjinskade te vermy, is die trekker toegerus met ysterwiele en in die program leer ons meer van die waarde van ‘n ysterperd!