www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 8°/24°
WEER Wind: N
TERUG NA AANBIEDERS

Fanie du Toit

Fanie du Toit

Biografie

Fanie is die skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestremdheid in SA. Hy het in 1979 doof geword ná 'n ongeluk in die Weermag in Angola. Hy is 'n lid van die Raad van Unisa en is 18 jaar lank intensief betrokke by die bemagting van Mense met Gestremdhede in SA. Hy is die skrywer van weeklikse rubrieke oor gestremdheid vir Media 24 en talle gemeenskapskoerante.

e-pos: fanie.dt@mweb.co.za

 

Fanie Se Programme

Leefwêreld van die gestremde

Sondag, 14:15-14:30
SIEN ALLES

PROMOSIES

Leefw?reld van die gestremde

Leefwêreld van die gestremde

14:15-14:30 | Sondag 19 Augustus 2012


Fanie du Toit kyk na ‘n projek wat die toeganklikheid van geloofsgemeenskappe vir mense met gestremdhede bevorder.


MEER

MEDIAFOTO'S

Fanie du Toit