www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 12°/25°
WEER Wind: N
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!
TERUG NA AANBIEDERS

Fonnie du Plooy

Fonnie du Plooy

Biografie

Fonnie du Plooy het in 1976 by die destydse Afrikaanse Radiodiens begin werk in Johannesburg. Aan die einde van 1976 is hy verplaas na Port Elizabeth en het hy as omroeper alles uitgesaai wat voorkom: versoekprogramme, sport, joernaalprogramme, noem maar op. In 1981 word hy bevorder tot programorganiseerder in die Oos-Kaap, maar dié titel is later verander na Spesialis Omroeper, 'n pos wat hy na 26 jaar steeds beklee. Hy het in 1979 'n toekenning van die ATKV gekry as onderhoudvoerder van die jaar en het ook duisende onderhoude gedurende sy loopbaan gevoer. Hy skryf ook liedjies as stokperdjie waarvan twee al op CD verskyn het.

e-pos: marie@rsg.co.za

 

Fonnie Se Programme

'n Raps voor middernag

Saterdag, 23:00-23:55

Konsertinaklub

Saterdag, 18:10-19:00

MEDIAFOTO'S

Fonnie du Plooy