www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

MATJHABENG REKORD

Page 1

REKORD THURSDAY SEPTEMBER 24, 2020 | DEADLINE: Friday 17:00 | Edition: 24/2020 | 072 757 0514

S P E C IAL H E R ITAG E DAY 2 0 2 0 E D ITI O N

Let’s celebrate our diversity by uniting around a braai!

Gimmies Voortrekkers puik prestasie!


02

| REKORD | COMMUNITY

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Amari Skool sê dankie Dagbreek Primêr

Gimmies Voortrekkers puik prestasie!

Amari Skool WELKOM – Ons by Amari sê dankie aan Dagbreek Primêre skool vir hul skenking van verf. Dit word opreg waardeer.

Welkom-Gimnasium Hoërskool WELKOM - Baie geluk aan die volgende graad 12 – leerders wat hul Voortrekkerpresident toekennings ontvang het. Dit was 5 jaar se harde werk en ons is baie trots op julle! Gizelle Gie, Megan Young, Lisa van Sittert, Mieke van Vuuren and Carne Zietsman.

■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap. ■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie. ■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing. ■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons digitale koerant versprei word.

Write to us at

editor@rekordmediafs.co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved In terms of the copyright act.

The reproduction or broadcast without written permission of any material published in REKORD and its supplements is forbidden and expressly reserved to LIVERO MEDIA PTY LTD, under section 12(7) of the Copyright Act. 1978 and any amendment thereof. REKORD is published by LIVERO MEDIA (Pty) Ltd.


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

188 WORX

| REKORD | 03


04 | REKORD

| COMMENT & OPINION

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Wat ‘n foto! Koekies, kekkel en kraai

Aan die begin van "lockdown" bestel ek koekoekkuikens om self groot te maak. Altesaam 20. Infrarooilig bo-op 'n krat geïnstalleer, groeimeel en hoendertjiegoedjies gekoop. Mense, hoenders kan vreet vir 'n eerste plek! Alle skille word verorber en as daar nie genoeg is nie, loop koop jy 'n koolkop of twee "vir die hoenders". Van die 20 is 11 nou kraai-en kekkelgroot. "Jy kort nog 'n haan. Die een hy is te min," maan my huiswerker, Emily. Malani Reinecke skenk nog 'n haan. Aanvanklik baklei die twee gespikkeldes, maar nou is hul uitgesorteer. Eergister kon ek my eerste piepkleineiertjie uithaal. Ek vermoed die bure wonder waar die kekkel en kraai vandaan kom. Dis koekiebaktyd by ouma Tienie op Kransfontein, 7 km van Hammonia langs Lotspilaar, distrik Ficksburg. Vla-, koffie, soet-, romany cream-, maizena-, skurwe jantjies, Hertzoggies en al die lekkertes soos 'n ouma se koekieblik moet bult. My vriendin, Marlene Murphy Jordaan, vertel juis gister van haar ouma se koekieblik wat bereikbaar vir haar was. Mooi herinneringe! Die koolstoof bly gestook. Langs die louoond is dagoudkuikens wat groot moet kom. Ouma se bakplate word met 'n liniaal presies gepak en gebak. 'N Mostertblikkie is 'n uiters geskikte drukkertjie met die presiese lengte en breedte vir die vlakoekies ná die meulertjie die string uitspoeg. So is dit nog 'n beslag wat aangemaak moet word, maar die resep verg net nog een eier. "Wag net 'n bietjie, die hen sal kekkel en haar eier wat sy gelê, het aankondig," verseker ouma. Ons drink moerkoffie en doop van al die koekies "om seker te maak dit proe reg". Die hen kekkel en die haan kraai. Wraggies! Die eier is gelê. Egte botter van Trixie, die Jersey, se room gekarring, eiers van die werfhoenders en uitgebraaide varkvet vir ouma Tienie se wennerkoekies. Hammonia-winkel is 7 km vir suiker, meel en snuif vir die baksterhande en ander bestanddele. Sononder ry ons terug dorp toe. Koekieblikke boepensvol. Al word dit hoe versteek, teen Krismis is dit dolleeg. Ouma waai en vee die trane met haar pienk blommetjievoorskoot af. Die sakkie het 'n kantjie aan en van al die sleutels effens geskeur. Haar voete is net opgeswel, maar sy is tevrede. Kollie, Vlekkie, die hanslam en troetelvark swaai stert in gelid langs haar. Sy gaan bad in warm donkiewater in die pootjiesbad. Sy drink 'n KPP-poeier wat selfs vir armoede werk en haar pyn ietwat verdoof. Sy trek die trooskombers oor haar moeë lyf en maak haar oë saam met die hoenders se kieptyd toe. Die son sak in die weste en 'n kleurspel oor die sandsteenkranse is poskaartmooi. ‘n Vars emmer melk word op die sandklipwasbak douvoordag neergesit. Die seperator draai, troetelvark kry ook lekker melk. Die karringmelk gaan hoenders toe vir kalsium en die baksel beskuit word gemeng. By ouma sou jy nooit wegry sonder iets van die spensrak nie. Kiep! kiep! kiep! kiep! Tot die haan drie maal weer môre kraai, is dit nog 'n plaasdag.

Hester Sophia Esta Marais‎ het die pragtige foto in Nieuwoudtville NoordKaap geneem. - “‎Ongelooflike skousel na 3 jaar van droogte.“‎‎‎Stuur vir jou ons foto vir publikasie na editor@rekordmediafs.co.za Vergunning: SApeople.com

Ek was nog nooit in 'n hofsaak betrokke nie, en mag dit nooit met my gebeur nie! Vergewe my dus as ek op hierdie terrein 'n voorbeeld of twee gebruik en ek struikel oor die feite van die bedryf. Sover ek verstaan sê ons reg dat jy onskuldig is tot jy skuldig bewys word. Nou het ek gewonder hoe dit dan werk dat 'n advokaat iemand verteenwoordig wie hy vir seker weet skuldig is. Toe ek die vraag vir 'n vriend ('n advokaat) vra het hy gesê dis nie sy werk om die persoon skuldig of onskuldig te bewys nie, dis die regter se werk. En sy werk is slegs om vir die regter voor te hou wat sy kliënt vir hom gesê het. Maar boeta, as die staatsaanklaer met 'n sterk saak teen jou te staan kom, gaan jy swaar leef. En so kom die aanklaer van hierdie wêreld daagliks teen jou te staan, en sy naam is Satan. 'n Regte klikbek wat die hele tyd al jou oortredinge aan die Regter (God) wil uitwys. En ek waarborg jou, sonder 'n goeie Regsverteenwoordiger gaan jy swaarkry, en is jy totaal weerloos. Nou ja, soos jy weet is sy Naam

natuurlik Jesus. Maar Hy steek nie jou oortredinge vir die Regter weg nie, inteendeel, Hy lê dit voor vir kwytskelding. Jy sien, óf die Regter moet dit kwytskeld, óf hy moet jou straf, óf iemand anders moet die skuld op hom vat. Soos jy weet is dít wat gebeur en vandaar jou onskuld. Hebr. 10:5 Daarom sê Christus met sy koms in die wêreld: “Dit is nie diereoffer en graanoffer wat U wou hê nie, maar die liggaam wat U My gegee het." En daarmee is my en jou regsaak afgehandel, en uit die hof gegooi. Voorts kry jy nie met elke oortreding weer 'n hofdatum nie, dis ook klaar afgehandel. Toe ek 'n kind was het ek gedog die Here vergewe net elke drie maande sondes, elke keer met nagmaal. Gelukkig is dit nie so nie. My en jou oortredings verwys altyd terug na daardie eerste toetssaak toe die Regter vir eens en vir altyd hierdie saak afgehandel het, en toe vir ons die volgende belofte gegee het. Rom. 8:1 "Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie.“ Tetelestai - Dit is volbring ~ Willem Botha


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

ADVERTS

| REKORD | 05


06

| REKORD | KITCHEN DELIGHT HERITAGE DAY RECIPES 2020

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

Beer Can with Bacon and Minced Meat for the Braai

Recipe

1. Start with rolling ground beef into balls. Then you take a beer can and mould the meat around the beer. 2.‎“Glue”‎two‎slices‎of‎bacon‎on‎the‎meat. 3. Remove the beer can. 4. Stuff your hamburger with fried onion and pepper (or whatever you prefer). 5.‎Don’t‎forget‎to‎add‎your‎favourite‎cheese‎and‎BBQ‎sauce. 6. Set on the grill, close the lid, and leave the hamburgers there for approximately one hour. 7.‎Doesn’t‎it‎look‎unspeakably‎yummy?‎Serve‎and‎enjoy!

Bacon, burgers, cheese and beer. Maybe not the healthiest of combos, but doesn’t it sound darn good to have this monster of a meal once in a while? Preparing your burgers this way is so crazy it’s genius. When this guy covers the beer can with minced meat and bacon I thought he was completely out of his mind, but it end up being a great idea. It’s definitely a good thing that he didn’t put the can on the grill… The result of this recipe makes is making me super hungry… Everybody that likes a good barbecue has to try this!

Easy Cheesy Mielie Braai Bread

Instructions

In a bowl mix together all the ingredients, reserving a little grated cheese. Spoon the dough into one large greased loaf tin or two smaller greased loaf tins, top with reserved cheese. Bake for about one hour at 180°C or until golden and cooked through. Delicious served as an accompaniment to braaied meat.

Ingredients 500 g Self-raising flour 250 g Cheddar cheese, grated 1 cup Frozen corn 500 ml Maas or buttermilk 1 Large onion, chopped 1 KNORR Cheese and Bacon flavour Potato Bake

Because every braai deserves a broodjie!


072 757 0514

KITCHEN DELIGHT HERITAGE DAY RECIPES 2020

editor@rekordmediafs.co.za

| REKORD | 07

Ultimate Braai Day Sosatie Instructions Ingredients 50 ml olive or cooking oil 2 large onions, both sliced into broad rings One green pepper cut into approx. 2.5 cm squares 3 tbsp of smooth apricot jam 15 ml wine vinegar 1 tbsp brown sugar 2 crushed bay leaves 2 cloves garlic, peeled and crushed 1/2 tbsp salt 1/2 tsp of pepper 1 tsp turmeric 1 tbsp curry powder (mild korma to hot madras – the choice is yours) 500 g boned leg of mutton or chicken, cut into 2.5 cm cubes 125 g dried apricots

Heat the oil in a frying pan and sauté the onion rings and green pepper blocks until very lightly cooked, making sure the onion rings remain intact. Drain them on absorbent paper. Combine the apricot jam, vinegar, sugar, bay leaves, garlic, salt, pepper, turmeric and curry powder in a ceramic or glass bowl and add the onion rings and green pepper. Add the meat to the mixture and marinate for 24 hours in the fridge, stirring two or three times. If the apricots are not soft, soak them in a little water until plump. You might also want to soak the skewers so that the exposed ends do not burn to charcoal during the cooking process. When you are ready to cook, thread the cubes of meat, apricots, onion rings and peppers onto the skewers. Your barbecue’s temperature should be 375 degrees or a medium heat. The recommended cooking time is 6 minutes per side with a half turn at three minutes. Pour the marinade into a saucepan, bring to a boil and keep warm to serve with the sosaties.

Dessert Sosaties Instructions Ingredients Any cake you like! Fruits such as bananas, apples and peaches Simple syrup (1 cup water, 1 cup sugar) Orange liqueur (or any you like)

Cut the cake into bite-size cubes. Cut larger fruits such as bananas, apples and peaches into bite-sized piece or use whole strawberries or other smaller fruits. Stack onto a skewer alternating cake and fruit. Throw on the braai for four to six minutes turning regularly until the fruit has softened and the cake has solid grill marks. To keep it all moist mix up a little simple syrup (1 cup water, 1 cup sugar) with a kick of orange liqueur and baste the whole skewer as it cooks. Serve warm with or without ice cream.


08 | REKORD

| REKORD JUNIOR

editor@rekordmediafs.co.za

072 757 0514

WhatsApp your answers to

073 446 2182


072 757 0514

editor@rekordmediafs.co.za

Proudly South African

True or False: Are all of these South African original products? Send us your answer on WhatsApp to 073 446 2182

Stamps worth collecting!

The South African Post Office created a special collection of Heritage stamps a few years ago celebrating our diversity.

Delicious local treats!

H ERITAGE DAY 2020

| REKORD | 09


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.