www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

ALIWAL-NORTH Advertiser Special Christmas Edition

Page 1

SPECIAL CHRISTMAS EDITION 25 DECEMBER 2022

Dear Reader ,

It’s that time of the year when families comes together and we celebrate the birth of Jesus Christ.

It’s a time of giving and sharing and for some it’s also a time to look back at a year that was.

2022 was a turbulent year for us at Veldbrand Media. Having to change the name from Rekord to Veldbrand and then again to Advertiser impacted negatively on our business operations.

However our readers and advertisers continues to support this newspaper and by the look of things 2023 promises to be a year of moving forward to a more digital competitive space.

Thank you for your support. I wish you and your family a safe, prosperous festive season and a time to rejuvenate.

| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 02
Greetings
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | 03

How to make your own paper gift bags at home…

simplebrownpaper.Youcanmakeyourbagsinanysizeand it’sperfecttowrapoddlyshapeditems.Ittakesjustafew minutestomakeaprettybag. Here is what you'll need: Wrappingpaper Scissors

Scotchtape/Sellotape/Glue Holepunch Ribbon

STEP 1

Cutarectangleofpaperbigenoughtocoveryouritem, approximatelytwicethesizeofthefinishedbag.Placeyour paperonaflatsurface,nicesidedown. Foldtherightandleftsidesdowntothemiddleuntilthey overlapalittle.Tapeorgluethemtogether

STEP 2

Makeafoldwiththebottomofyourgiftbag.Pressitand unfold

STEP 3

Openthebottomfoldandflatteneachcornertomake triangularshapes.Pressthepapertowellmarkthefolds

STEP 4

Foldeachsideofthebottomtowardthemiddle,theymust overlapsome,andtapetheminplace

STEP 5

Placeyourpresentintothebagandcloseitmakingafoldon top.Youcanjusttapetheflaporifyoulikeanicefinish, punchtwoholesandpassaribbonthrough. Makeaknot,addagifttag,andmaybeagifttopper,and done!YoujustfinishedyourDIYpapergiftbag.

| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 04
188 WORX | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 05

Tert se Krismis

Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê As ek 'n storie hoor, dan moet hy vertel word, maar hierdie een moes ek mee wag Verlede jaar, besluitTertenLiendat,aangesienhullekinders elkeen hulle eie koers gaan inslaan gedurende Kersfees, hulle nie stoksielalleen by die huis gaan sit nie. Tert wou weg na waar dit stil is. Geenblinkliggiesengoetersnie Netdiestilte 'n Paar dae voor Kersfees het ons gaan groet en geskenke geruil Ons sou hulle eers weer na Nuwejaarsdag sien Met hulle terugkeer het ons gaanhallosêenvoorspoedigeNuwejaarenalles "Nou waar was julle toe?" wou ek nuuskierig weet "Noord-Kaap"sêTert "Ekhet niegeweet jullehetfamiliedaarnie?"visekverderuit "Nie gehad nie, maar nou het ons " "Nou maar hoe werk dit?" hou ek vol "Jy't ook geen einde nie Sal nou aanhou karring en karring tot jy jou storie het,"sê Tert "Maarjy weet mos Ek dood oor 'n storie." "Nou maar fyn. Sit terug en luister" Ek is kinderlik bly oor die vooruitsig van'nstorie "ToeekenLienhierwegis,hetons regtig nie 'n idéé gehad waarheen ons nou eintlik wil gaan nie Ons het by Jasmyn gestop virontbyttoeLiensêsywilLaeveldtoe Maarek het gesênee, daarisóók teveelmense Eksoek stilte."'Noumaardanmoetjywoestyntoe,'sêsy toehalfoprukkerig 'Diekansisgoeddatditnet ekenjysalwees',ensyskudhaarhare Assyso maakmoetekweet:syisnoukrapperig'"Ekhet haar aangekyk Jy is geniaal, weet jy, sê ek vir haar "'Ek weet' kom dit selfvoldaan Haar stemming het verbeter. "'Nou waar sal ons dan heengaan?' wou sy weet. "Nee,ek weet nie. Ons rymaarsooswatdiestuurwieldraaiendiepad ons vat "Na ontbyt klim ons weer in die wa en ekdraaiRustenburgsekanttoe OpLichtenburg draai ons toe weg Vryburg se koersin Daarhet ons die aand geslaap By die gastehuis op Vryburg,verteliemandvironsvandiepadalop die Botswanagrens langs, die Molopo in tot by Van Zylsrus Dis 'n tweespoorpad maar onbeskryflik mooi sê die man "Die volgende oggend na ontbyt grypons die pad Later is ons van die teer af op 'n grondpad Die grondpad word toe wel later 'n tweespoorpaadjie, en die wêreld is vreeslik mooi. Die mooiste kameeldorings en af en toe 'n koedoe of twee, drie, en selfs 'n troppie gemsbokke Deur plase en seker 'n honderd hekke moes ek iewers verkeerd afgedraai het, want toe raak die paadjie amper weg "Ons plan was om op Van ZylsrustegaanslaapsooswatdieouopVryburg vir ons beduie het, maar skielik het dit na 'n bitterskralemoontlikheidgelyk Onswasinons kanoninverdwaal Diesonwasbesigomtesak

Dit was Oukersdagaand, en ons was in die middel van nêrens, maar vreemd genoeg, dit wasasofdaar'ngrootkalmteoormygekomhet EkhetvirLiengekyk."'Dislekkerhier',sêsytoe. 'Onsslaanonstentjiesommernethieropenons slaapnethierindieveldonderdiesterre Hieris

nou so min mense, dis wraggies net ons twee' Sygiggelavontuurlik."Onsklimuitdiewauiten Lienkomstaaninmyarms 'Kykhoemooiisdie sonsondergang' sê sy Lank het ek so gestaan met haar kop teen my bors totdat die son agter die horison weggesak het Om ons het die nag beginwakker word Ons hetnogsogestaan, toe ons'nvreemdegeluidhoor.So'nklingel-klingel geluid. Terwyl ons nog rondkyk kom daar 'n donkiekarretjieomdiedraai "'Eksêvirdievrou ek moet loop kyk Ek dink ek hoor iets,' sê die oompieopdiebankietoediekarretjielangsons tot stilstand kom "Ek draai om en kyk na die oompie Rateltaai en voos gebrand deur die son sit hy daar. "'Kom, meneer-hulle kan nie hier in die vlak slaap nie Die vrou het al klaar julle kamerreggemaak' Dis duidelik dat die oom nie nee vir 'n antwoord gaan vat nie "'Sal Oom omgeeaseksaammetOomry?Ekhetnognooit op 'n donkiekarretjie gery nie,' vra Lien toe opgewonde "'Alte seker Mevrou Wag ek help vir Mevrou,' sê die oom en help vir Lien tot op die bankie Stadig kruie ons daar met die slingerpaadjieaantotbydiehuisie Lienwaaivir myvandiebankieaf Syissoopgewondesoos'n skoolkind "Die huisie is skoon en netjies op 'n eenvoudige manier Die tante kom op die stoep uit toe ons stilhou "'Maar welkom hier by ons, Hennerikvatdiemeneer-hullesegoedensitdit in diespaarkamer kom nader die ketel kook al,' sê die tante alles in een asem "Toe ons in die kombuisinstap,ruikekdiegeuriggekooktekos, en die brandende paraffienlamp op die wit geskropte tafel "'Kom ek wys vir Mevrou waar die badkamer is Mevrou wil seker eers bietjie hande en gesig was voor ek koffie skink.' Weer alles in een asem "Ek help die oompie om ons bagasiekamertoetedra 'Maarhoeisditdatdie tantediekamersovinnigreggemaakhet,'wilek bydieoompieweet 'Nee,Meneersien, dievrou maak elke jaar so 'n week voor Kersfees al die kamer reg. Maar ek sal later vir Meneer die storie vertel Kom was eers hande en dan gaan drink ons koffie' "Later, toe ons aan tafel sit, merk ek dat die tante nie net vir twee gekook hetnie Ditlykasofsyonsverwaghet 'Hoeisdit dandatditvirmylykasoftanteonshierverwag het', vra ek nuuskierig "'Maar natuurlik het ek menseverwagdieLieweHeerstuurelkejaarvir ons mense vir Kersfees Hy het nog nie een jaar oorgeslaan vandat die kinders hier weg is stad toe nie ek het Hom so gevra en Hy het so gedoen' Punte en kommas bestaan nie vir die tantenie "'Hoedanso,tante?'wilekweet "'Nee meneersienonsiseintlikafstammelingevandie Griekwaswatvroeërjarehierdeurgetrekheten onse kinders het nooit die liefde vir die wêreld gehadsoosonsdithetnieenjareterughethulle besluit hulleis moeg virdie wêreldmetsy hitte en droogtes en goed en op 'n dag het hulle net besluitomwegtetrekentotnoutoehetonsnog nie weer 'n woord van hulle gehoor nie dis vanjaar al vyftien jaar dat hulle weg is . ' "Die tante skep asem Die oom vat oor 'Net voor die

eersteKersfeesnadatdiekindershierwegis,sê ekvirdievrou,eksêMa,ekkanniehierdiejaar Kersfees hou nie Die kinders is weg en dis net ons twee en my hart is seer en sal net seerder word hier oor die Groot Dae Wat gaan ons maak?' "'Sy sê toe, Hennerik, moet nou nie daaroor wakker lê nie ek het reeds vir onse Hemelse Vadergevraomvironsmensetestuur virKersfeesmoregaanekdiespaarkamerbegin regmaak en jy moet kom hjelp' "'Dit was 'n week voor Kersfees Die volgende dag het die stof gestaan soos die vrou alles begin regmaak het, en ek het angstig gehoop dat die Vader vir haar gehoor het en dat sy nie teleurgestel sal wees nie.' "Die tante val in. Hennerik het gesê die Here het ons nie alleen gelos nie' "Die eenvoud, geloof,vertroueen dieopregtheid van die mense het my aangegryp," vertel Tert "Nadat ons geëet het, het die oompie die dankgebed gedoen en toe strammerig opgestaan 'Sitjullenetso EkgaannetdieBybel haal.' "Toedieoomterugkom,geehyvirmydie Bybelaan "'SalMeneerassebliefvironslees Nie ek of die vrou het enige gelerendheid nie en al wanneer ons die Bybel uithaal is wanneer hier mense kom wat dan vir ons lees Verder sê ek maar die stukkiekies op wat so met die jare saaminmykopvasgesteekhet,ofwateknogin dieSondagskooluitmykopmoesgeleerhet.My pa-hulle het ons nie skool toe kon stuur nie, maar ons moes elke Sondag kerk toe gaan en daarna was dit Sondagskool' "Ek maak die Bybel oop 'Wat moet ek vir oom-hulle lees?' "'Lees vir ons asseblief die geboorteverhaal SooswatditinLukasstaan.' "'Ja,asseblief,'kom dit van die tante, 'dis baie mooier daar as in die ander boeke van die Bybel' "Terwyl ek rondblaai, kry ek die reuk van mottegif Hier en daar is 'n foto'tjie tussen die blaaie gebêre Ek begin lees "Die kombuis het amper 'n heilige plek geword 'n Katedraal Ek lees van Maria en die Kind. Van die stal en die krip. Van die herders en die wyse manne Die stil toe ek die Boek toemaak "Die oom sit met sy hande in eerbiedgevou Deurdiekombuisvensterhetdie volmaan groot en wit oor die kameeldorings gelê Saggies begin die tante Stille Nag te sing Haar oumensstem is krakerig, maar vir ons het ditdieklankvan'nnagtegaalgehad.Disasofvan iewers af die engele saamgesing het Die oom het met sy dreunstem ingeval en Lien kort na hom Ek het probeer, maar die knop in my keel wastegroot Ekkonnetfluister Ekhetdaarlief geword vir hierdie twee eenvoudige, maar opregtemense. "'Ekwensdaarwasietswatons vir die twee oues kon doen,' sê ek latervir Lien toe ons in die bed lê "'Hulle het alles wat hulle nodig het,' sê Lien 'Wêreldsgoed beteken vir hulleniksnie Asonsietswildoen,moetonsbid en vra dat die Here hulle kinders sal laat terugkom'

Lees verder op Bladsy 8
| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 06
188 WORX | LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 07

Tert se Krismis Hierdie Bybel..

"Daar langs die bed het ons toe gekniel en vir die Here gevra om tog ook aan die oumense se hartseer te dink en hulle kinders te laat terugkom.Met'ntevredegemoedhet ons die kers doodgeblaas en aan die slaap geraak "Die oumense was baie bly toe ons vra of ons 'n paar dae langerkanbly Onskoneenvoudignie genoeg van hulle gasvryheid kry nie Onshetsaammethullelangentemet die donkiekarretjie in die veld gery, en dit was veral vir Lien baie lekker Dit het my laat besef hoe leeg ons lewens regtig geword het As ons kuiermense kry, dan vat ons hulle na eenofanderMallof'ndingtoe,maar hier is 'n rit op 'n donkiekar in die veld 'n siele lafenis. "Oujaarsdag middag, toe ons terugkom van die veld af, sien ons die vreemde kar onderdiekameeldoringstaan "'Haai kykpaonshetnogmensegekryisdit nou nie vir jou wonderlik nie?' "Dis toe die figuur om die hoek van die huis kom dat die oom die teuels styf pluk Die donkies het nog nie eers behoorlik stilgestaan nie, of die oom spring af en storm vooruit "'Hennerik!

Hennerikkie my seun!' Die oom huil "'Pa!' roep die man van die hoek af. 'Pa!' Toe is hulle in mekaar se arms Diepaensyseun "Dietantekomook by 'Hennerik Hennerikkiekie, is dit regtig jy, my kind?' Die tante se vreugde ken geen perke nie Hulle omhels mekaar "'Wag Ma, Pa, hier is nog mense. ' Toe sien ons die ander mense wat om die hoek kom "'Freek!' roep die oom 'Freek, ag my seun Ek is so bly Die Here is vir ons goed En die ander? Wie is hulle?' "'Pa,Ma,ontmoetonsvrouensenjulle kleinkinders.' "Toehetdaarvoorons oë 'n ding gebeur wat in my geheue ingegraveer is en wat ek sal onthou tot die dag van my dood," sê Tert "Die oom sak daar op die warm kalaharisand op sy knieë neer en bid 'n dank- en lofgebed waarvan ek die gelykenogniegehoorhetnie.Soos'n Abraham van ouds. Op sy knieë met syhandenabouitgestrek "EkenLien het na mekaar gekyk Trane het in Lien se oë geblink Ons het op heilige grond gestaan Ons gebed is verhoor Die Here het vir ons gegee presiés watonsvanHomgevrahet.“

vertel van voor tot agter van Jesus Christus. Ons vier een van die dae Kersfees en dit is vir ons 'n viering van die grootste gebeurtenis in die mens se geskiedenis. Hierdie Boek het dit lank reeds voorspel en alles het presies uitgespeel soos wat die Bybel sê. Daar is baie profesieë wat almal reeds waar geword het, en daarom kan ons ook glo dat dit wat voor ons lê ook waar sal word, presies soos wat Jesus gesê het. Die belangrikste is: "Ek kom weer."

Maar kom ons kyk net na enkele tekste. Gen 1:26 "Toe het God gesê: “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” Sien jy die woord "Ons" raak? Dit dui op meervoud wat natuurlik verwys na die Drie-eenheid. JESUS WAS DAAR.

Joh 1:1-3 "In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie."

Joh 1:14 "Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid." JESUS DIE SKEPPER

En dan is daar die profesieë oor Sy geboorte.

Jes 7:14 "Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem."

Jes 9:5" Vir ons is 'n Seun gebore, aan ons is 'n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors." JESUS DIE VERLOSSER

Het dit nie presies so gebeur nie? Is dit nie 'n wonderlike Boek oor Jesus Christus nie?

Dan kry ons hierdie belofte in die laaste boek van die Bybel.

Open 22:7 "Jesus sê toe: “Kyk, Ek kom gou! Geseënd is elkeen wat die woorde van hierdie profetiese boek ter harte neem.” JESUS GAAN

ONS NA HOM TOE NEEM.

Ek vier graag met groot vrymoedigheid Kersfees, want die geboorte van ons Verlosser is vir my die grootste gebeurtenis ooit!

Terwyl ek weer die Kersverhaal lees, sien ek drie keer dié sinnetjie raak: moenie bang wees nie. Josef hoor dit in Matt. 1:20. Hy moenie bang wees om voort te gaan met sy planne nie, want God is in beheer en beplan ’n uitkoms vêr bo wat Josef kan dink of droom. God se planne het ’n groter, hoër doel al lyk dit vir Josef en sy mense meer soos ’n verleentheid en ’n skande.

Miskien is dít jou Kersfeesboodskap van God af hierdie jaar: moenie bang wees om jou planne deur te voer nie. Die Here verander ’n verleentheid in ’n geleentheid. Die Here maak reguit wat krom

lyk. Die Here gebruik gewone mense om Sy goddelike doel te bereik. In Luk. 1:30 hoor Maria ook: moenie bang wees nie. Sy moenie bang wees nie want die Heilige Gees het oor haar gekom en God het genade aan haar bewys. Sy moenie bang wees nie, want niks is vir God onmoontlik nie. Al is sy jonk, onseker en gering gebruik die Here haar as rolspeler in die grootste gebeurtenis ooit.

Miskien is dít jou Kerfeesboodskap van God af hierdie jaar: moenie bang wees nie, want God bewys genade aan jou en vul jou met Sy krag deur die Heilige Gees wat in jou woon. Niks is vir Hom onmoontlik nie. Hy laat alles ten goede meewerk. In Luk. 2:10 hoor die herders ook hierdie woorde: moenie bang wees nie. Hulle moenie bang wees nie, want die goeie nuus is dat hulle Verlosser gekom het. Alles gaan nou nuut wees. Alles gaan nou anders wees, want God het mens geword.

Miskien is dít jou Kersfeesboodskap van God af hierdie jaar: moenie bang wees nie, want jou Verlosser, Immanuel, Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors het gekom. Alles gaan nou anders wees!

Ons groet vandag vir die feesseisoen. Soos wat ek hier sit voel ek eintlik oorweldig oor die goedheid en guns van die Here. Ek dink terug aan hoogtepunte en laagtepunte, en besef die hoogtepunte oorweldig alles. Ons het nie hierdie jaar juis laagtepunte gehad nie en ons gee al die eer aan die Here. Ek wil sommer net sê dankie, dankie, dankie Jesus!

Dankie dat U ons nooit in die steek gelaat het nie, al het ek soms ander dinge gekry as wat ek gevra het. Dankie dat U U seën op ons uitgestort het, net soos ons gevra het. Dankie dat U sommige dinge NIE vir my gegee het nie. Dankie dat ek vele dinge gekry het waarvoor ek nie eers gevra het nie. Dankie dat ons genooi is na die feesvieringe van Jesus se geboorte. Dankie dat ons vir 'n rukkie kan rus.

En dankie vir jou wat hierdie jaar die pad saam met ons gestap het. Dankie vir die mooi gesindheid waarmee daar kommentaar gelewer is en dankie vir mense se bydraes wat ons kon gebruik het. Dankie dat jy saam met ons lief is vir die Here, en dat jy saam met ons 'n eenheid vorm voor die Here. Ons is een wonderlike familie! Dankie ook vir mense wat vir ons bid.

Ons wens jou 'n wonderlike en geseënde Christusfees toe.

Mag die geboorte van Jesus hierdie jaar ook 'n besondere betekenis vir jou hê, en mag jy ook saam met ons met nuwe oë na die krip van Jesus kyk.

Ry mooi, rus baie, speel hard en leef voluit in hierdie tyd.

Groete, Willem en Wilna

(Skrywer
onbekend)
| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 08
LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 09 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND |

Chicken, Tomato & Olive Bake

INGREDIENTS

INGREDIENTS

10ml oil 1 red onion 5ml Robertson's Sage 1 red apple, cubed 1 green apple, cubed 2 pork fillets, whole 100ml walnuts, chopped finely 1 pinch Robertson's Atlantic Sea Salt Robertson's Freshly Ground Black Pepper (to taste) 6 rashers bacon 1 x KNORR Sausage Gravy

METHOD

Preheat oven to 180°C.

Fry onion, apple and sage in a little oil until soft.

Stir in walnuts and set aside. Slit the fillets down the length and divide the apple mixture evenly. Wrap the bacon around each fillet and secure.

Place in the oven for 30 minutes and roast till cooked though at 180°C.

Serve with brown rice, vegetables and KNORR Sausage Gravy prepared as per packet instructions.

METHOD

Preheat oven to 200°C.

Place potatoes into a roasting pan and drizzle with 30 ml olive oil.

Toss well then roast in the oven for 30 minutes or until lightly golden and crispy. Meanwhile wrap two pieces of bacon around each chicken breast.

When potatoes are ready place the wrapped chicken breast on top of the

potatoes and scatter with cherry tomatoes and olives.

In a jug combine the remaining olive oil, KNORR Chicken Stock Pot, lemon juice and hot water.

Pour this over the chicken and roast for 20 minutes or until the chicken is cooked through and golden.

Serve sprinkled with basil leaves.

Sage, walnut and apples, paired with succulent pork fillets, is the perfect combination with which to entice and tantalise the senses..
If you feel like treating yourself to a taste of the Mediterranean, why not try this simple yet delicious chicken recipe?
90ml hot water 1 x KNORR Chicken Stock Pot 45ml olive oil 1 punnet cherry tomatoes 4 chicken breast fillets 8 slices bacon
30ml lemon juice
80ml fresh basil leaves 50g black olives, pitted 800g potatoes, peeled and quartered
| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 10

Christmas mistakes you’re probably making

Christmas is finally here, and with it comes all the happiness [and stress] that'stobeexpectedatsuchabusytime ofyear.Makesureyou'renotmakingthe following Christmas mistakes to have the best holiday season you can this year BUYING PRESENTS FOR EVERYONE - The pressure to buy for family, friends and even colleagues can be overwhelming during the festive season However,youhaveabsolutelyno obligation to buy presents for those you cannot afford to Solution: Beclear from the outset. PANIC SHOPPING - Many of us will be panicking about what to get our loved ones that they will actually value and appreciate This can lead to last-minute dashes to overcrowded shopping malls,orlate-nighttrawling of

the internet to find stores that will deliver by the Christmas deadline Solution: plan and organize. NOT HAVING A CLEAR BUDGET - You probably have some ideaofhow much money youcanafford to spend on your Christmas season You mayevenhaveasolidfigurethatyoudo not intend to deviate from no matter what.However, bynothavinga detailed budget you can easily run over your set figure and incur much higher expenses than you were expecting Solution: Take sometimetoseta budgetforeachlarge expense.Divideitintocategoriessuchas decorations, travel, food, presents, etc., and assign each category a budget BUYING ON CREDIT - It might sound impossible, but try to leave your credit card at home this Christmas. Because

buying on credit puts off today’s costs until tomorrow It’s easy to get carried away and spend more than you can afford to in pursuit of the perfect Christmas. Solution: buy only what you can afford FORGETTING WHAT IT’S ALL ABOUT - It’s easy to forget that Christmasisnotaboutthespendingand buying,butthegivingandthetimespent with those we love. Don’t get so caught up with trying to do everything right that you forget to take a breath and enjoy the day with your loved ones Solution: take a time out with loved ones. Other mistakes to avoid include:TalkingpoliticsattheChristmas dinner table, obvious re-gifting, ie sendinganoldcardasagift,lastlyavoid gifting someonea diet cookbook or gym membership.

| LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 11
| FLEXOFEND LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 12

Graduate Xolile tells us about his choice of career in IT at the Boston City Campus Welkom

Xolile, a graduate of Boston City Campus Welkom,choseacareerinITasthatiswhere he feels his interest has always been His formal training was completed at Boston Welkom and he is now a successful graduate working in the IT industry. his job varies as he has different IT skills, he may work as a database administrator, systems analyst, or software developer and here we see the advantage of completing an IT diploma or degree, you gain a broad range of skills and canmovelaterallyinacompanyaswellasbe availableforpromotionbecauseyouhavethe skillsgrounding! Xolilesaysthatthethinghe enjoys leastabout his job is,“Thinking about what'sthenextbestideatoimplementinthe field that I'm in But the output really us fruitful” And what does he enjoy the most? “Creating something that'll make people’s liveseasier” Aftercheckingemailseveryday, Xolile spends most of his time coding. According to Xolile, there are three essential qualities that his position requires: Creativity; Hard work and Consistency The

type of person who would enjoy IT as a career? “People who are always curious about learning new things and a peopleperson. Not being shy of engaging in group discussions and more” And while there are many who say you do not need formal training to get far in the ICT environment, XolileisafanoftrainingsuchastheDiploma in Network Systems from Boston He also believesadegreeputsyouinagreatposition with an employer Xolile advises Grade 11 and 12 learners who are about to enter the ICT industry or education to “be prepared to get frustrated and give in to long hours of coding and debugging”. ICT is a challenging industry, there are always new developments, and Xolile says he finds it challenging to try and learn everything all at once “You can’t learn too much in this field, continuing education and further studies is very important”, he says. And according to Xolile, Boston Welkom is the place to go for such education and skills, as he tells his experienceatthecampuswas“impeccable”!

LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | 13 BOSTON CITY CAMPUS
| JW AUTO LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER 14
Merry Christmas! Advertiser LOCAL USEFUL DIGITAL WEEKLY Veldbrand MEDIA LOCAL. USEFUL. DIGITAL COMMUNITY NEWSPAPER | 15
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.