in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alpes-de-Haute-Provence (04) is 'n Franse département. Sy prefektuur (hoofstad) is Digne-les-Bains, sy onderprefekture Barcelonnette, Castellane en Forcalquier. Die département maak deel uit van die gewes Provence-Alpes-Côte d'Azur.