www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

weermag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  weermag     weermagte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  weermaggie     weermaggies  
   
(lêer)
weer•mag


Die volledige versameling van alle gewapende magte van 'n land wat bedreigings van buitelandse vyande moet teëstaan en afweer - en indien dit só besluit word, ander lande of magte buite die grense aanval. Dit sluit gewoonlik ten minste die leër, vloot en lugmag in.


Na afloop van die Tweede Wêreldoorlog was die ganse Duite weermag ontbind.


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: defence force(en)