www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

byekorf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byekorwe.
Enkelvoud Meervoud
  byekorf     byekorwe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  byekorfie     byekorfies  
bye +‎ korf
by•e•korf
'n Behuising vir bye se nes, oorspronklik 'n gevlegte korf
  1. Om 'n byekorf in 'n droom te sien is 'n teken van sukses, vooruitgang en voorspoed.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: beehive(en)
Frans: ruche(fr) v
Nederlands: bijenkorf(nl) m