verandering
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
verandering | veranderings, veranderinge |
Woordafbreking
- ver•an•de•ring
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Iets wat anders geword het.
Voorbeeldsinne
- 'n Rewolusie is 'n skielike en radikale omslag of verandering.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: verandering | |||
---|---|---|---|