www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

val

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] 'n Kind wat val.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  val 
Verlede Tyd  ek   het geval    
Teenwoordige deelwoord vallend   
Verlede deelwoord gevalle   
   
(lêer)
  1. Vinnige daling; onder die invloed van swaartekrag na die grond beweeg.
  2. Pla terwyl jy praat.
  3. Op 'n sekere tyd gebeur.
  1. Die fietsryer val van sy bergfiets af.
  2. Moenie my in die rede val nie.
  3. Op watter dag val kersdag vanjaar?
«Die appel val nie ver van die boom af nie»
Die geaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeërf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: fall(en)
Nederlands: vallen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  val     valle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  valletjie     valletjies  
  1. 'n Stuk materiaal wat as versiering gebruik word.
  2. Strik waarmee diere gevang word.
  1. Die tafeldoek het 'n pragtige val.
  2. Die muis het in die val beland.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: frill(en)


Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) val m vaux
(met lidwoord) le val les vaux
Hulp:IPA: [val]
(Digterlik en in plekname:) dal

    Sinonieme

vallée


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord val m — 
Verkleinwoord valletje valletjes
Hulp:IPA: [vɑl]
   
(lêer)
Die proses van Val; vinnige daling
«Het referendum leidde tot 'n aanzienlijke val in de waarde van het Britse pond.»
Die referendum het tot 'n taamlike daling in die waarde van die Britse pond gelei.
waterval
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord val o vallen 
Verkleinwoord valletje valletjes
(skeepvaart) 'n tou waarmee 'n mast of boom opgetrek word
«De giek zit vast met een enkel val
Die boom word met 'n enkele tou vasgehou.
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord val v/m vallen 
Verkleinwoord valletje valletjes
valstrik
«De stoel was een slim ontworpen val
Die stoel was ’n slim ontwerpte valstrik.
valstrik, valkuil, muizenval
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord val m vallen 
Verkleinwoord valletje valletjes
(visse) 'n Visspesie op Wikispecies Siluridae

    Sinonieme

meerval
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vallen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vallen
  3. gebiedende wys van vallen
1.: Ik val.
2.: Val je?
3.: Val!