www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

vaksine

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Entstof teen pokke.
'n Vrou ontvang 'n vaksine teen Duitse masels.
Enkelvoud Meervoud
  vaksine     vaksines  
Die term vaksine kom van die Latynse woord 'vaccinia', bees- of koeipokke.
vak•si•ne
(medies) Medikasie wat weerstand (immuniteit) teen 'n spesifieke bakteriële of virale siekte veroorsaak.
Nadat 'n persoon (of dier) ingeënt is, is hy beter bestand teen die patogeen waarvoor die vaksine voor bedoel is.

    Sinonieme

entstof

    Vertalings

  Vertalings:    vaksine
Engels: vaccine(en)
Nederlands: vaccine(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vaksine.