www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

ruspe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die ruspe van 'n skoenlapper of mot.
Enkelvoud Meervoud
  ruspe     ruspes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ruspetjie     ruspetjies  
rus•pe
(insekte) Die larwe van 'n vlinder (soos 'n skoenlapper of mot).
Die lemoenvlinder is 'n pesspesie, aangesien die ruspe op sitrusbome voed.

    Vertalings

  Vertalings:    ruspe
Engels: caterpillar(en)
Esperanto: raŭpo(eo)
Nederlands: rups(nl)