Temporary Disabled. :) please Go back koppelteken - Wikiwoordeboek www.fgks.org » Address: [go: up one dir, main page] Include Form Remove Scripts Accept Cookies Show Images Show Referer Rotate13 Base64 Strip Meta Strip Title Session Cookies Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie TuisbladOnlangse wysigingsLukrake woordLukrake Afr. woordWoord begin met...Kategorieë Inligting GeselshoekieHuidige gebeureHulpSkenkings Soek Soek Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skep gebruiker Meld aan Bladsye vir uitgemelde redakteurs leer meer BydraesBespreking Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Afrikaans (af) Wissel Afrikaans (af) subafdeling 1.1 Woordafbreking 1.2 Selfstandige naamwoord 1.2.1 Betekenisse 1.2.2 Voorbeeldsinne 1.2.3 Vertalings 1.3 Meer inligting Wissel die inhoudsopgawe koppelteken 6 tale EnglishMagyarNederlandsSvenskaTürkçe中文 BladsyBespreking Afrikaans LeesWysigWys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Actions LeesWysigWys geskiedenis Algemeen Skakels hierheenVerwante veranderingsLaai lêerSpesiale bladsyePermanente skakelBladinligtingHaal dié blad aanKry verkorte URLDownload QR code Druk/uitvoer Skep boekLaai af as PDFDrukbare weergawe Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek. 'n Koppelteken. Afrikaans (af) Enkelvoud Meervoud koppelteken koppeltekens Verkleiningsvorm Enkelvoud Meervoud koppeltekentjie koppeltekentjies Woordafbreking kop•pel•te•ken Selfstandige naamwoord Betekenisse (taalkunde) 'n Leesteken wat verskillende begrippe met mekaar verbind. Voorbeeldsinne Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, dubbelpunt, ens. Voorbeelde van woorde met koppeltekens is: na-aap (opeenhoping van klinkers), so-so (herhaling), drie-en-veertig (samestelling) en sout- en peperpot (weglating). Vertalings Vertalings: Engels: hyphen(en) Nederlands: koppelteken(nl) Meer inligting Sien Wikipedia vir meer inligting oor koppelteken. Kategorieë: Woorde in Afrikaans van lengte 11Retrograad van AfrikaansWoorde in AfrikaansSelfstandige naamwoorde in AfrikaansTaalkunde in Afrikaans Wissel beperkte inhoudwydte