Temporary Disabled. :) please Go back bot - Wikiwoordeboek www.fgks.org » Address: [go: up one dir, main page] Include Form Remove Scripts Accept Cookies Show Images Show Referer Rotate13 Base64 Strip Meta Strip Title Session Cookies Gaan na inhoud Hoofkieslys Hoofkieslys skuif na kantbalk versteek Navigasie TuisbladOnlangse wysigingsLukrake woordLukrake Afr. woordWoord begin met...Kategorieë Inligting GeselshoekieHuidige gebeureHulpSkenkings Soek Soek Skep gebruiker Meld aan Persoonlike gereedskap Skep gebruiker Meld aan Bladsye vir uitgemelde redakteurs leer meer BydraesBespreking Inhoud skuif na kantbalk versteek Inleiding 1 Afrikaans (af) Wissel Afrikaans (af) subafdeling 1.1 Uitspraak 1.2 Woordafbreking 1.3 Selfstandige naamwoord 1.3.1 Voorbeeldsinne 1.3.2 Vertalings 1.4 Selfstandige naamwoord 1.4.1 Betekenisse 1.5 Byvoeglike naamwoord 1.5.1 Betekenisse 1.5.2 Voorbeeldsinne 1.6 Bywoord 1.6.1 Betekenisse 1.6.2 Voorbeeldsinne 1.7 Werkwoord 1.7.1 Betekenisse 1.7.2 Voorbeeldsinne 1.8 Verwysings Wissel die inhoudsopgawe bot 49 tale العربيةCatalàČeštinaCymraegDeutschދިވެހިބަސްΕλληνικάEnglishEsperantoEspañolEestiEuskaraSuomiNa Vosa VakavitiFrançaisFryskHrvatskiMagyarBahasa IndonesiaIdoItaliano한국어KurdîLimburgsLombardLietuviųLatviešuMalagasyBahasa MelayuNederlandsNorskOccitanPolskiPortuguêsRomânăРусскийSrpskohrvatski / српскохрватскиShqipSvenskaதமிழ்తెలుగుไทยTagalogTürkçeOʻzbekcha / ўзбекчаTiếng ViệtVolapükWalon中文 BladsyBespreking Afrikaans LeesWysigWys geskiedenis Gereedskap Gereedskap skuif na kantbalk versteek Actions LeesWysigWys geskiedenis Algemeen Skakels hierheenVerwante veranderingsLaai lêerSpesiale bladsyePermanente skakelBladinligtingHaal dié blad aanKry verkorte URLDownload QR code Druk/uitvoer Skep boekLaai af as PDFDrukbare weergawe Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek. Afrikaans (af) Enkelvoud Meervoud bot botte Verkleiningsvorm Enkelvoud Meervoud botjie botjies Uitspraak (lêer) Woordafbreking bot Selfstandige naamwoord (anatomie) 'n Stuk gemineraliseerde beenweefsel; element van die skelet (visse) 'n Platvis Platichthys flesus Voorbeeldsinne Kalsiumfosfaat gee bot die fermheid daarvan.[1] Gebraaide bot is 'n gunsteling gereg van mense wat heerlike en voedsame kos geniet.[2] Vertalings Vertalings: 1. Gemineraliseerde weefsel Engels: bone(en) Nederlands: bot(nl) o Vertalings: 2. Platvis Engels: flounder(en) Nederlands: bot(nl) m Enkelvoud Meervoud bot bots Selfstandige naamwoord Betekenisse (rekenaarwetenskap) Programma wat handelings outomatiseer Byvoeglike naamwoord Trap Predikatief Attributief Partitief Stellend bot Byvoeglike naamwoord Betekenisse stomp, nie skerp nie naar, stuurs, onbeleef Voorbeeldsinne 'n Bot mes 'n Bot antwoord Bywoord bot Bywoord Betekenisse naar, stuurs, onbeleef Voorbeeldsinne Iemand bot behandel Tydvorm Persoon Woordvorm Teenwoordige Tyd ek bot Verlede Tyd ek het gebot Teenwoordige deelwoord bottende Werkwoord Betekenisse (plantkunde) uitgroei (van knoppe) Voorbeeldsinne Die wingerde het oor die algemeen egalig gebot terwyl die druiwe oor ʼn lang tyd egalig ryp geword het – presies wat ʼn mens graag wil hê.[3] Verwysings ↑ EFerrit ↑ rancholaorquidea.com ↑ 2020-04-06 Kategorieë: Woorde in Afrikaans van lengte 3Retrograad van AfrikaansWoorde in AfrikaansSelfstandige naamwoorde in AfrikaansWoorde met oudio in AfrikaansAnatomie in AfrikaansVisse in AfrikaansRekenaarwetenskap in AfrikaansByvoeglike naamwoorde in AfrikaansBywoorde in AfrikaansWerkwoorde in AfrikaansPlantkunde in Afrikaans Wissel beperkte inhoudwydte