www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

afkortingsteken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  afkortingsteken     afkortingstekens  
af•kor•tings•te•ken
Karakter wat aandui dat 'n woord afgekort is.
Die punt (.) word in Afrikaans as afkortingsteken ingespan, terwyl die Vrymesselaars soms 'n ∴ daarvoor gebruik, ander skrifte (soos Hindi) wat nie 'n punt het nie, gebruik ander karakters daarvoor.

    Vertalings

  Vertalings:    afkortingsteken
Engels: abbreviation sign(en)
Nederlands: afkortingsteken(nl)