www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Oggend op RSG

'n Leefstyl-program met musiek, humor, kompetisies, 'n boekvoorlesing en 'n sielsgedagte. Daar word ook gepraat oor regsake, geldsake, gesondheidsake, hulp met die grootmaak van kinders, kosmaak, fotografie en troeteldiere.

MEER INLIGTING
Fair 12°/25°
WEER Wind: N
Afrikaanse radio - 'n driekwarteeu jonk!

SPITS JOU ORE VIR ...

Praat Saam

Praat Saam

09:00-11:00 | Dinsdag 28 Augustus 2012

Lynette Francis kyk na die verhouding tussen plaaswerkers en plaaseienaars tydens 'n regstreekse uitsending van Worcester se stadsaal af.

MEER

WAT GEBEUR

Gariepfees 30 Augustus - 2 September 2012
  • VAT 5 VOLUME 2

    VAT 5 VOLUME 2

    Vat 5 Volume 2 is nou beskikbaar by alle goeie musiekwinkels. Luister elke Saterdagoggend na Brêkfis met Derrich vir die Vat 5 van die week. ...

  • RSG/Beeld Kinderfonds-kompetisie

    RSG/Beeld Kinderfonds-kompetisie

    Wen ‘n Peugeot 107, ‘n Mosambiekvakansie, 'n bootreis of kontantpryse in vanjaar se kompetisie. ...

    MEER

PROGRAMVOORSKOU

  • Praat Saam
    Praat Saam
    09:00 | Dinsdag 28 Augustus

    Lynette Francis kyk na die verhouding tussen plaaswerkers en plaaseienaars tydens 'n regstreekse uitsending van Worcester se stadsaal af.

    09:00 | Dinsdag 28 Augustus

    Lynette Francis kyk na die verhouding tussen plaaswerkers en plaaseienaars tydens 'n regstreekse uitsending van Worcester se stadsaal af.

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Dinsdag 28 Augustus

    'n Moeder met 'n kind van agt wat daagliks ingespuit moet word vir tipe 1 diabetes, vertel van die probleme wat sulke kinders het. Hulle is nog te klein om hulleself in te spuit en onderwysers wei...

    14:00 | Dinsdag 28 Augustus

    'n Moeder met 'n kind van agt wat daagliks ingespuit moet word vir tipe 1 diabetes, vertel van die probleme wat sulke kinders het. Hulle is nog te klein om hulleself in te spuit en onderwysers weier dikwels om dit te doen. So het 'n kleuterskoolkind onlangs in die intensiewe sorgeenheid beland. Onderwysers voel weer hulle stel hulleself bloot aan eise as iets verkeerd loop en is daarom selfs huiwerig om eerstehulp toe te pas.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 28 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 17: Sersant Berta ondervra Ryno oor Yolande se verdwyning. Hy raak al meer gespanne. D...

    14:45 | Dinsdag 28 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 17: Sersant Berta ondervra Ryno oor Yolande se verdwyning. Hy raak al meer gespanne. Dan skors Adéle Ryno vir die tweede keer en hy vervies hom.

  • Befonk
    Befonk
    19:30 | Dinsdag 28 Augustus

    Haidee Muller kyk na eetsteurings. Sy hoor hoe jongmense oor die land voel en hoe ‘n skaam tiener ‘n leier kan word?

    19:30 | Dinsdag 28 Augustus

    Haidee Muller kyk na eetsteurings. Sy hoor hoe jongmense oor die land voel en hoe ‘n skaam tiener ‘n leier kan word?

  • Vers en Klank
    Vers en Klank
    21:10 | Dinsdag 28 Augustus

    Loftus Marais lees verse uit sy bundel KRY MY BY DIE GEWONE PLEK AGUUR.

    21:10 | Dinsdag 28 Augustus

    Loftus Marais lees verse uit sy bundel KRY MY BY DIE GEWONE PLEK AGUUR.

  • Kortom
    Kortom
    21:40 | Dinsdag 28 Augustus

    Frieda van den Heever lees Abraham H de Vries se kortverhaal STAAN POPPIE STAAN.

    21:40 | Dinsdag 28 Augustus

    Frieda van den Heever lees Abraham H de Vries se kortverhaal STAAN POPPIE STAAN.

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Woensdag 29 Augustus

    'n Luisteraar sê as 'n mens kyk na die definisies en beskrywing van verskillende sportsoorte soos in hulle reëls vervat, is gholf by uitstek geskik vir dom mense.

    14:00 | Woensdag 29 Augustus

    'n Luisteraar sê as 'n mens kyk na die definisies en beskrywing van verskillende sportsoorte soos in hulle reëls vervat, is gholf by uitstek geskik vir dom mense.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Woensdag 29 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 18: Luitenant Nolte help Berta om weer water te kry. Sonja maak twee interessante ontd...

    14:45 | Woensdag 29 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 18: Luitenant Nolte help Berta om weer water te kry. Sonja maak twee interessante ontdekkings oor haar verlede. En Berta sien iets grusaams in die bos.

  • Tjailatyd
    Tjailatyd
    15:00 | Woensdag 29 Augustus

    REKENAARRUBRIEK: Wat is Gauss-kwaadware en hoe weet ek of dit op my rekenaar is?

    15:00 | Woensdag 29 Augustus

    REKENAARRUBRIEK: Wat is Gauss-kwaadware en hoe weet ek of dit op my rekenaar is?

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Donderdag 30 Augustus

    'n Munisipaliteit het onlangs 'n beroep op sy inwoners gedoen om verassing te oorweeg omdat die begraafplaas so te sê vol is.

    14:00 | Donderdag 30 Augustus

    'n Munisipaliteit het onlangs 'n beroep op sy inwoners gedoen om verassing te oorweeg omdat die begraafplaas so te sê vol is.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 30 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 19: Adéle begin om Ryno se skorsing aan haar eie lyf voel. Die hotel loop leeg,...

    14:45 | Donderdag 30 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 19: Adéle begin om Ryno se skorsing aan haar eie lyf voel. Die hotel loop leeg, maar sy is te trots om hom te vra om terug te kom.

  • Drama 75
    Drama 75
    20:30 | Donderdag 30 Augustus

    Bettie Kemp vertel jou van vyf uitsonderlike en gewilde radiospelers - Trix Pienaar, Tine Balder, Wilna Snyman, Douwlina Grobler en Johann Nell.

    20:30 | Donderdag 30 Augustus

    Bettie Kemp vertel jou van vyf uitsonderlike en gewilde radiospelers - Trix Pienaar, Tine Balder, Wilna Snyman, Douwlina Grobler en Johann Nell.

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 30 Augustus

    Luister na ‘n trompetweergawe van PLAISIR D’AMOUR van Martini, die stem van die Koreaanse sopraan, Sumi Jo, en ‘n pragtige verwerking vir fluit en orkes van een van Pergolesi se koorwerke.

  • Noot en woord
    Noot en woord
    23:30 | Donderdag 30 Augustus

    Luister na bekende en onbekende Afrikaanse musiek soos Driemaal geskryf deur Ina Engelbredht. Sy vertel van ’n pa wat die vreugde van sy drie dogters beleef. Daar is ook Etikette op jou...

    23:30 | Donderdag 30 Augustus

    Luister na bekende en onbekende Afrikaanse musiek soos Driemaal geskryf deur Ina Engelbredht. Sy vertel van ’n pa wat die vreugde van sy drie dogters beleef. Daar is ook Etikette op jou Koffer deur Valiant Swart en Jan Scholtz. En wanneer laas het jy noukeurig na die woorde van Hasie deur Carstens en De Waal geluister?

  • Loslip
    Loslip
    14:00 | Vrydag 31 Augustus

    Mariëtta Kruger praat met twee lede van die span wat Suid-Afrika in Oktober by die Kulinêre Olimpiese Spele in Duitsland verteenwoordig.

    14:00 | Vrydag 31 Augustus

    Mariëtta Kruger praat met twee lede van die span wat Suid-Afrika in Oktober by die Kulinêre Olimpiese Spele in Duitsland verteenwoordig.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Vrydag 31 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 20: Luitenant Conrad Nolte en Sersant Berta van Schalkwyk ondersoek ‘n reeks inb...

    14:45 | Vrydag 31 Augustus

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 20: Luitenant Conrad Nolte en Sersant Berta van Schalkwyk ondersoek ‘n reeks inbrake op Hazyview. Dan sien hulle iets interessants teen die kranse.

  • Befonk
    Befonk
    21:10 | Vrydag 31 Augustus

    Haidee Muller gesels met die jong skoonheidsredakteur, Liezel Fourie, oor verskillende tienervelsoorte en hoe ‘n grimeerroetine werk. Dan hoor ons meer oor straatkuns by James Malgas, ‘n man w...

    21:10 | Vrydag 31 Augustus

    Haidee Muller gesels met die jong skoonheidsredakteur, Liezel Fourie, oor verskillende tienervelsoorte en hoe ‘n grimeerroetine werk. Dan hoor ons meer oor straatkuns by James Malgas, ‘n man wat al tydens die Sokker Wêreldbeker met sy tekentalent gespog het.

  • Musiek sonder grense
    Musiek sonder grense
    22:00 | Vrydag 31 Augustus

    Amanda Olivier stel jou bekend aan die Kerimov Trio van Natal wat Russiese sigeunermusiek speel, Die Swingle Singers met ‘n Stephen Foster-keurspel, die Italiaanse groep Il Volo en Rupa and the Apri...

    22:00 | Vrydag 31 Augustus

    Amanda Olivier stel jou bekend aan die Kerimov Trio van Natal wat Russiese sigeunermusiek speel, Die Swingle Singers met ‘n Stephen Foster-keurspel, die Italiaanse groep Il Volo en Rupa and the April Fishes met ‘n interessante Spaanse lied.

  • Die Barokperiode
    Die Barokperiode
    10:00 | Sondag 2 September

    Terrance April fokus op een van die toonaangewende komponiste uit die Laat-Barokperiode, George Philip Teleman.

    10:00 | Sondag 2 September

    Terrance April fokus op een van die toonaangewende komponiste uit die Laat-Barokperiode, George Philip Teleman.

  • Leefwêreld van die gestremde
    Leefw?reld van die gestremde
    14:15 | Sondag 2 September

    Wat is die voordele van swem vir kinders met Down Sindroom?

    14:15 | Sondag 2 September

    Wat is die voordele van swem vir kinders met Down Sindroom?

  • Met raad en daad
    Met raad en daad
    15:00 | Sondag 2 September

    Ivor Price ondersoek die impak van georganiseerde misdaad op die maatskaplike beheer wat die staat uitoefen, veral in die lig van die toenemende bendegeweld op die Kaapse Vlakte.

    15:00 | Sondag 2 September

    Ivor Price ondersoek die impak van georganiseerde misdaad op die maatskaplike beheer wat die staat uitoefen, veral in die lig van die toenemende bendegeweld op die Kaapse Vlakte.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Maandag 3 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 21: Ryno maak hom tuis langs die rivier in ‘n tent en Adéle is woedend da...

    14:45 | Maandag 3 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 21: Ryno maak hom tuis langs die rivier in ‘n tent en Adéle is woedend daaroor. En niks wat enigiemand doen, kan hom teruglok Hotel Njala toe nie.

  • Ratels
    Ratels
    19:30 | Maandag 3 September

    Die Ratels-span slaap in ‘n verlate plaashuis waar hulle vreemde geluide hoor soos swaar voetstappe in die gang. Spook dit dalk daar?

    19:30 | Maandag 3 September

    Die Ratels-span slaap in ‘n verlate plaashuis waar hulle vreemde geluide hoor soos swaar voetstappe in die gang. Spook dit dalk daar?

  • HipHopKop
    HipHopKop
    21:10 | Maandag 3 September

    Die eertydse ondergrondse beweging bekend as hip-hop het so gewild begin word dat die platemaaatskappye bewus daarvan begin word het. Hulle het skielik besef dat daar geld gemaak kan word. Daarom het hull...

    21:10 | Maandag 3 September

    Die eertydse ondergrondse beweging bekend as hip-hop het so gewild begin word dat die platemaaatskappye bewus daarvan begin word het. Hulle het skielik besef dat daar geld gemaak kan word. Daarom het hulle die musiek kalmeer om dit meer aantreklik te maak vir die massas.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Dinsdag 4 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 22: Armand en Sonja besoek haar ouerhuis. Maggie probeer Ryno oorreed om terug te kom....

    14:45 | Dinsdag 4 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 22: Armand en Sonja besoek haar ouerhuis. Maggie probeer Ryno oorreed om terug te kom. En Jan Joubert sit in Sonja se kamer en kyk hoe die poppie dans.

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Woensdag 5 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 23: Ryno is woedend omdat Armand Sonja na haar ouerhuis vergesel het. Jan Joubert se o...

    14:45 | Woensdag 5 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 23: Ryno is woedend omdat Armand Sonja na haar ouerhuis vergesel het. Jan Joubert se optrede raak al hoe meer bisar en Ryno geniet sy vryheid weg van Adele se tiranniese gesag.

  • Tjailatyd
    Tjailatyd
    15:00 | Woensdag 5 September

    REKENAARRUBRIEK: Is dit moontlik om inligting op kunsmatige DNA te stoor?

    15:00 | Woensdag 5 September

    REKENAARRUBRIEK: Is dit moontlik om inligting op kunsmatige DNA te stoor?

  • Middagvervolgverhaal
    Middagvervolgverhaal
    14:45 | Donderdag 6 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 24: Ryno is so bekommerd oor Sonja se veiligheid dat hy in sy slaapsak voor haar bed s...

    14:45 | Donderdag 6 September

    WOLWEDANS IN DIE SKEMER deur Leon van Nierop
    Episode 24: Ryno is so bekommerd oor Sonja se veiligheid dat hy in sy slaapsak voor haar bed slaap. Jan Joubert vertel vir Sonja dat Arista snags in haar kamer sit en skaak speel.

  • RSG Dokumentêr
    RSG Dokument?r
    20:00 | Donderdag 6 September

    KONING VAN KLAWERS deur Fonnie du Plooy
    Theo Erasmus het op 6 Mei vanjaar 70 jaar oud geword en hy speel steeds lekker akkordeon. Agter hom lê dekades van musiek en prestasi...

    20:00 | Donderdag 6 September

    KONING VAN KLAWERS deur Fonnie du Plooy
    Theo Erasmus het op 6 Mei vanjaar 70 jaar oud geword en hy speel steeds lekker akkordeon. Agter hom lê dekades van musiek en prestasies. Hy het 57 langspelers en CD’s die lig laat sien.

  • Musiekbonbons
    Musiekbonbons
    21:10 | Donderdag 6 September

    Luister na ‘n paar danse soos ‘n polka van Gottshalk en ‘n mazurka van Glinka. Dan sing die Robert Shaw Kamersangers ook ‘n lied van Schubert.

    21:10 | Donderdag 6 September

    Luister na ‘n paar danse soos ‘n polka van Gottshalk en ‘n mazurka van Glinka. Dan sing die Robert Shaw Kamersangers ook ‘n lied van Schubert.

next prev

HOOR, HOOR!

Daan Toerien skryf: Maandag 2 Julie Praat Saam

"Ek doen navorsing oor die besigheidstrukture op plattelandse dorpe. Ek vind dat daar twee soorte entrepreneurs is - die wat gefokus is op plaaslike markte (daar is nie 'n gebrek aan hierdie soort entrepreneurs nie) en daardie wat geleenthede buite hulle onmiddellike omgewing kan raaksien (daar is 'n groot tekort aan hierdie soort). Dit is juis hierdie soort entrepreneurskap wat aangemoedig moet word."

SA TOP 20
25 AUGUSTUS 2012
  • 1
    Verskeie Kunstenaars,
    Now That's What I Call Music 61
  • 2
    Jay en Lianie,
    Bonnie en Clyde
  • 3
    Theuns Jordaan,
    Roeper
  • 4
    Verskeie Kunstenaars,
    Vat 5 met Derrich Gardner 2
  • 5
    4werke,
    4werke
  • 6
    Verskeie Kunstenaars,
    100% Top 40 Hits 2012
  • 7
    Linkin Park,
    Living Things
  • 8
    Verskeie Kunstenaars,
    Now Thats' What I Call Classical
  • 9
    Verskeie Kunstenaars,
    Treffer na Treffer 4
  • 10
    Joyous Celebration Choir,
    Joyous Celebration 16
  • 11
    DJ Tira,
    Ezase Afro 2
  • 12
    Justin Bieber,
    Believe
  • 13
    Kurt Darren,
    In jou oë
  • 14
    Riana Nel,
    Die moeite werd
  • 15
    Elvis Blue,
    Journey
  • 16
    R Kelly,
    Write me back
  • 17
    Zonke,
    Ina Ethe
  • 18
    Anthony Hamilton,
    Back to love
  • 19
    Verskeie Kunstenaars,
    2012 - 'n Dekade plus 2 van Afrikaanse Treffers Vol. 4
  • 20
    Verskeie Kunstenaars,
    Die Beste van U EIE KEUSE
VORIGE

KITSPEILING

Watter selfoon gebruik jy?
STEM UITSLAG
75 jaar - 3 ads

BESTEL PROGRAMME OP CD

As jy weer na 'n program wil luister en dit is nie as 'n POTGOOI beskikbaar nie, klik HIER om dit bestel.

KONTAK ONS

  • SMS aan ateljee
    (R1.50)
    33343
  • Navrae: info@rsg.co.za
  • (011) 714-6445 (faks)
  • (021) 439-0395 (faks)
  • (041) 373-8102 (faks)

E-NUUSBRIEF

Registreer hier om RSG se
e-nuusbrief te ontvang
Lees vorige nuusbriewe