www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

LUISTER NOU

NOU OP DIE LUG

Praat Saam

PRAAT SAAM is die kans vir elke luisteraar om sy sê te sê en deel te wees van die openbare debat. Dit is jou program om inligting te kry, ander se perspektiewe te hoor en gesamentlik te help soek na oplossings.

MEER INLIGTING
Fair 7°/18°
WEER Wind: SW

Sportskedule

SOEK

Datums
calendar calendar

RESULTATE

    RSG saai elke week 'n aantal sportprogramme uit om jou op hoogte te hou van jou gunsteling sportsoorte. Verskeie wedstryde word ook van tyd tot tyd regstreeks op RSG uitgesaai. Hieronder is 'n lys van al die wedstryde wat RSG in die afsienbare toekoms beplan om uit te saai. Die skedule is onderhewig aan verandering.

  • 14 Julie Superrugby - Stormers teen Rebels

    Stormers teen Rebels

    Superrugby | Rugby 15:00

    Nuweland, Kaapstad

  • 14 Julie Superrugby - Sharks teen Cheetahs

    Sharks teen Cheetahs

    Superrugby | Rugby 17:05

    Mr Price Kingspark, Durban

  • 14 Julie Superrugby - Bulls teen Lions

    Bulls teen Lions

    Superrugby | Rugby 19:10

    Loftus Versfeld, Pretoria