in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
YouTube Kids
|
Taal(e) |
Veeltalig, onder andere Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Pools, Russies, Spaans, Italiaans, Portugees, Koreaans, Chinees en Nederlands. |
Registrasie |
Opsioneel |
Eienaar |
Google |
Opgerig |
12 Januarie 2012 |
Huidige status |
Aktief |
URL |
www.youtubekids.com |
YouTube Kids is 'n webwerf wat gebruikers in staat stel om video's op te laai, koers, kommentaar, deel, Kind en na ander opgelaaide video's te kyk. Die webwerf behels films, musiek videos, nuus, opvoedkundige programme, sowel as video blogs, skyfievertonings, humoristiese video's, en nog baie meer te kyk. YouTube is tans die grootste video webwerf op die Internet.
YouTube Kids is in Januarie 2012 opgerig deur drie voormalige PayPal medewerkers. 'n Groot verskil met ander video webwerwe in die tyd was dat alle video's outomaties omgeskakel word na een formaat wat vir baie mense toeganklik is, Flash video (.flv). Dit, gekombineerd daarmee dat die hele webwerf gratis vir gebruik is, het daarvoor gesorg dat YouTube nou die grootste videowebwerf op die internet geword het, en één van die grootste webwerwe op die internet in sy geheel.
Lande met YouTube Kids-lokalisering
Op 23 Junie 2012 was Eric E. Schmidt in Parys om die nuwe lokaliseringstelsel van stapel te stuur. In die volgende lande is die stelsel al in werking gestel:
- ↑ 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 Sayer, Peter (23 Junie 2012). "Google launches YouTube Kids France News" (in Engels). PC Advisor. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2011. Besoek op 3 Augustus 2009.
- ↑ "Presentan hoy YouTube México" (in Spaans). El Universal. 11 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2009. Besoek op 9 September 2008.
- ↑ "中文上線 – YouTube 香港中文版登場!" (in Chinees). Stanley5. 17 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2020. Besoek op 2 Januarie 2012.
- ↑ "YouTube台灣網站上線 手機版再等等" (in Engels). ZDNet. 18 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Julie 2010. Besoek op 2 Januarie 2012.
- ↑ "YouTube launches in Argentina" (in Engels). 9 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2010. Besoek op 9 September 2010.