www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

UTC+05:40

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

UTC+5:40 word somtyds gebruik as 'n skatting van die tydsone vir Nepaltyd (NPT) in Nepal, dit is op die gemiddelde tyd in Katmandoe gebaseer (UTC+5:41:16).

In 1986 word Nepaltyd verander na UTC+5:45.