www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

PubMed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

PubMed is ’n gratis soekenjin wat veral soek in die Medline-databasis van verwysings oor lewenswetenskappe en biomediese onderwerpe. Die Nasionale Biblioteek van Medisyne (NLM) by die Nasionale Gesondheidsinstituut van die VSA hou die databasis in stand.