www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Passer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Passer kan na een van die volgende verwys:

  • Passer, instrument waarmee sirkels getrek word.
  • Passer, 'n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim.
  • Passer, 'n rivier in die Italiaanse Suid-Tirol.
  • Passer, genus van sangvoëls.