in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sigrid Valdis
|
|
Geboortenaam
|
Patricia Annette Olson
|
Geboorte
|
(1935-09-21)21 September 1935
|
Sterfte
|
14 Oktober 2007 (op 72)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
3
|
Beroep(e)
|
Aktrise
|
Aktiewe jare
|
1957–1970
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Sigrid Valdis (21 September 1935 – 14 Oktober 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Marriage on the Rocks (1965) en Our Man Flint (1966), en in die televisiereeks Hogan's Heroes (1965).
- 1965: Marriage on the Rocks
- 1966: Our Man Flint
- 1966: The Mouse That Roared