www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Horst-Wessel-Lied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

"Horst-Wessel-Lied" ook bekend deur sy opening woorde, "Die Fahne hoch"("Die vlag hoog"), is gebruik as die volkslied van die Nazi-Party (NSDAP) van 1930 tot 1945. Vanaf 1933 tot 1945 het die Nazi's dit as 'n kwasi-volkslied van Duitsland gebruik. Die Deutschlandlied was nogtans die amptelike volkslied.[1] Sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog is die lied verbied in Duitsland en Oostenryk.

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Geisler, Michael E. "In the Shadow of Exceptionalism" in Geisler, Michael E. (ed.) National Symbols, Fractured Identities: Contesting the National Narrative UPNE (2005). p. 71