www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Koningsblou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#4169e1

Koningsblou is 'n kleur, 'n helder skakering van blou.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word koningsblou soos volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #4169e1
RGB-kleurmodel (65, 105, 225)
CMYK (71, 53, 0, 12)
HSV (225°, 71%, 88%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]