www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Dalasi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
5, 10 25 en 50 butut

Die Dalasi is vanaf 1971 die geldeenheid van Gambië. Die oud geldeenheid was die Gambiese Pond.