www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Gryssysie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Gryssysie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. perreini
Binomiale naam
Estrilda perreini
(Vieillot, 1817)

Die Gryssysie (Estrilda perreini) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël langs woudrande en digte kus- en rivieruigtes.

Die voël is 11 cm groot en weeg 7 – 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Waxbill.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. BirdLife International (2012). "Estrilda perreini". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)