Gene Galusha
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Gene Galusha | |
Geboortenaam | Eugene B. Galusha |
---|---|
Geboorte | 20 Augustus 1941 |
Sterfte | 6 Augustus 2008 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gene Galusha (20 Augustus 1941 – 6 Augustus 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Stephanie Daley (2006) en in die televisiereekse History in the Making: The 1980s (1990), The New Detectives: Case Studies in Forensic Science (1996), en The Investigators (2000).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2006: Stephanie Daley
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1990: History in the Making: The 1980s
- 1996: The New Detectives: Case Studies in Forensic Science
- 1998: Crime Stories
- 2000: The Investigators
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1984: Iceland River Challenge
- 1989: War and Peace in the Nuclear Age
Video's[wysig | wysig bron]
- 1992: The Rockefeller Family and Colonial Williamsburg