in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- Hierdie artikel handel oor die gewes in Frankryk. Vir die kleur wat herinner aan die wyn van die streek, sien Boergondies (kleur).
Boergondië (Frans: Bourgogne) is een van die 27 Franse administratiewe geweste (Frans: régions).