Bălţi (Roemeens: Bălţi, Russies: Бельцы of Бэлць, Beltsi, Belts, Oekraïens: Бєльці/Bjeltsi, Duits: Belz) is die grootste stad in die noorde van Moldowa met sowat 144 300 inwoners in 2012.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bălţi.