www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Aloinopsis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Aloinopsis
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Subfamilie: Ruschioideae
Tribus: Ruschieae
Genus: Aloinopsis
Schwantes, (1926)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Acaulon N.E.Br.
  • Aistocaulon Poelln. ex H.Jacobsen

Aloinopsis is 'n genus van plante wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom net in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is agt spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]