in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Kiritimati
|
|
Die jaar 1777 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 18 Oktober – Heinrich von Kleist, Duitse digter († 1811).
- 30 April – Carl Friedrich Gauss, wiskundige, astronoom († 1855)
- 6 Junie – Sir Peregrine Maitland, 'n goewerneur van die Kaapkolonie († 1854).
- 24 Junie – John Ross, ontdekkingsreisiger († 1856).
- 23 Julie – Philipp Otto Runge, Duitse Romantiese skilder († 1810).
- 14 Augustus – Hans Christian Oersted, Deense fisikus († 1851)
- 18 Oktober – Heinrich von Kleist, Duitse dramatikus, verhaalskrywer, lirikus en publisis († 1811).
- 14 Desember – Graaf van Caledon, die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap († 1839).
- 23 Desember – Aleksander I van Rusland, tsaar van Rusland († 1825).
- Onbekend – Sir Benjamin D'Urban, 'n Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop († 1849).