www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Loperamied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Aliwal2012 (besprekings | bydraes) op 10:39, 18 Oktober 2013 (Nuwe bladsy geskep met '200px|duimnael|regs|Loperamied se chemiese struktuur Lêer:Loperamide ball-and-stick.png|200px|duimnael|regs|Bal-en-stokkie model van die loper...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Loperamied se chemiese struktuur
Bal-en-stokkie model van die loperamiedmolekuul

Loperamied, 'n piperidien-derivataat,[1] is 'n opioïedmedisyne wat gebruik word teen diarreë as gevolg van gastroenteritis of inflammatoriese ingewandsiekte. Dit is in die meeste lande generies beskikbaar, bekende handelsname is Imodium, Lopex, Adco-loperamide, Gastron, en Lopedium. Dit is oorspronklik deur Janssen Pharmaceutica in België ontwikkel.[2]

Mediese gebruik

Loperamied is effektief teen verskeie vorms van diarreë.[3]

Werkingsmeganisme

Loperamied is n opioid-reseptor-agonis en werk goed

Sien ook

Verwysings

  1. US National Cancer Institute, Drug Dictionary
  2. Stokbroekx, R. A.; Vanenberk, J.; Van Heertum, A. H. M. T.; Van Laar, G. M. L. W.; Van der Aa, M. J. M. C.; Van Bever, W. F. M.; Janssen, P. A. J. (1973). "Synthetic Antidiarrheal Agents. 2,2-Diphenyl-4-(4'-aryl-4'-hydroxypiperidino)butyramides". Journal of Medicinal Chemistry. 16 (7): 782–786. doi:10.1021/jm00265a009.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  3. Hanauer, S. B. (2008 Winter). "The Role of Loperamide in Gastrointestinal Disorders". Reviews in Gastroenterological Disorders. 8 (1): 15–20. PMID 18477966. {{cite journal}}: Gaan datum na in: |date= (hulp)

Eksterne skakels