www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Kastilië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kastilië is 'n grens provinsie van Spanje wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die More te beskerm. Die gebied is in 950 deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van verskeie oorloë. In 1090 is 'n groot deel verover deur die Almoraviede, in 1195 deur die Almohade en in 1212 deur die More. Ferdinand II verower León en Andalusië in 1250. Die tydperk vanaf 1252 - 1474 is gekenmek deur verskeie burgeroorloë. Alfonso X (1252 - 1284)wat bekend gestaan het as El Sabio (Die wyse) was koning oor Kastilië. Na 1474 word Kastilië die sentrum van Spanje onger die leiding van Isabella toe sy haar broer, Hendrik IV opvolg. Granada word verower in 1492