Fins-Oegriese tale
Voorkoms
Fins-Oegriese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Oostelike en Noordelike Europa, Noordelike Asië |
Genetiese klassifikasie: |
Oeraals Fins-Oegriese tale |
Onderafdelings: | |
ISO 639-2: | - |
Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Esties en Hongaars insluit - al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeraalse taalfamilie.
Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.
Verwysings
- ↑ Jacek Fisiak, Raymond Hickey, Stanisław Puppel, Language History and Linguistic Modelling: A Festschrift for Jacek Fisiak on His 60th Birthday, Contributor Jacek Fisiak, Uitgegee deur Walter de Gruyter, p831, 1997, ISBN 3110145049, 9783110145045