www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

El Alto

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Legobot (besprekings | bydraes) op 21:30, 2 April 2013 (Verplasing van 27 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q30996)

El Alto

Kaart Wapen
Lêer:Escudo del Alto.JPG
Vlag
 Land Bolivia
 Departamento La Paz
 Provinsie Pedro Domingo Murillo
 Koördinate 16°31′S 68°10′W / 16.517°S 68.167°W / -16.517; -68.167
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 363 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 070 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 184 392
 - Bevolkingsdigtheid 3 262,8/vk km
 Tydsone UTC -4
 Burgemeester Édgar Patana
 Amptelike Webwerf elalto.gov.bo

La Paz (Spaans vir "die hoogte"; Aymara: Altu pata) is 'n voorstad net wes van die Boliviaanse regeringsetel, La Paz en die tweede grootste stad van die land ná Santa Cruz de la Sierra en voor La Paz. Die stad was tot 1985 deel van La Paz. Die hoogste internasionale lughawe ter wêreld is in die stadsgebied geleë.