www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Gaan na inhoud

Oejgoerse

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Oejgoerse     Oejgoerses  

Uitspraak

IPA: [ujˈχuːrsə], meervoud: [ujˈχuːrsəs]

Met Arabiese letters

اُویْغُورْسِی , meervoud: اُویْغُورْسِس

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. Vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
2. Vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
3. Vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
4. Vroulike lid van die Karloekse taalgroep.

    Sinonieme

1. Oeigoerse
2. Oeigoerse
3. Oeigoerse, Siberiese, Oos-Turkse, Noordoos-Turkse
4. Oeigoerse, Karloekse, Oos-Turkse, Suidoos-Turkse

    Vertalings

  Vertalings:    Oejgoerse
Duits: Uigurin(de)
Engels: Uighur(en), Uighurian(en)
Esperanto: ujguro(eo)
Latyn: Uigura(la)
Nederlands: Oejgoerse(nl), Oeigoerse(nl)
Turks: Uygur(tr)
Turks (Osmaans): اویغور(osm) (Uygur)

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Attributief van ☞ Oejgoers


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Oejgoerse Oejgoersen 
Verouderde vorme
Genitief Oejgoerse Oejgoersen  
Datief Oejgoerse Oejgoersen

Vroulik

Spelling tot 1934

Oejgoersche, meervoud: Oejgoerschen

Uitspraak

IPA: [ujˈγ̊uːrsə], meervoud: [ujˈγ̊uːrsə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Oejgoerse, vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
  2. Oejgoerse, vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
  3. Oejgoerse, vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
  4. Oejgoerse, vroulike lid van die Karloekse taalgroep.

    Sinonieme

1. Oeigoerse
2. Oeigoerse
3. Oeigoerse, Siberische, Oost-Turkse, Noordoost-Turkse
4. Oeigoerse, Karloekse, Oost-Turkse, Zuidoost-Turkse