www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Robert E. Lee: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k →‎Eksterne skakels: Link FA is now handled by Wikidata, removed: {{Link FA|de}} using AWB (10861)
Lyn 26:
 
== Amerikaanse Burgeroorlog ==
Na die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog is hy werksaam in die Ingenieurs-afdeling in Washington waar hy deel was van die Komitee vir die Atlantiese Kus-verdediging. Van 1852 tot 1855 werk hy in die Verenigde State Militêre Akademie as superintendent. Daarna doen hy diens as 'n Luitenant-Kolonel in een van die nuutgestigte [[kavallerie]]-regimente in [[Texas]] tot en met 1860. Gedurende 1857 tot 1859 het hy ook baie tyd by sy vrou se woning in Arlington, Virginië deurgebring. Tydens een van sy verblywe hier word hy gevra om die mag te lei teen die John Brown-oorname van die fort te Harper's Ferry. Hy onset die fort.
 
Generaal Winfried Scott het op hierdie stadium vir Lee beskou as sy opvolger as Bevelvoerder van die Amerikaanse Weermag in die onafwendbare stryd teen die [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederasie]]. Lee bedank egter uit die Federale Weermag en sluit by die Konfederasie aan as Majoor-Generaal vir die deelstaat Virginië, een van slegs vyf.