www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Robert E. Lee: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Lyn 28:
Na die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog is hy werksaam in die Ingenieurs-afdeling in Washington waar hy deel was van die Komittee vir die Atlantiese Kus verdediging. Van 1852 tot 1855 werk hy in die Verenigde State Militêre Akademie as superintendent. Daarna doen hy diens, as 'n Luitenant-Kolonel, in een van die nuutgestigte kavallerie regimente in [[Texas]] tot in 1860. Gedurende 1857 tot 1859 het hy ook baie tyd by sy vrou se woning in Arlington, Vaginië deurgebring. Tydens een sy tye hier word hy gevra om die mag te lei teen die John Brown oorname van die fort te Harper's Ferry. Hy onset die fort.
 
Generaal Winfried Scott het op hierdie stadium vir Lee beskou as sy opvolger as Bevelvoerder van die Amerikaanse Weermag gesien in die van die stryd wat onafwendbaar teen die [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederasie]]. Lee bedank egter uit die Federale Weermaf en sluit by die Konfederasie aan as Majoor-Generaal vir die deelstaat Verginie.
 
== Eksterne skakels ==