Robert E. Lee: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
→Amerikaanse Burgeroorlog: Spelfoute |
k (GR) File:Battle flag of the US Confederacy.svg → File:Battle flag of the Confederate States of America.svg file renamed |
||
(23 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 8:
|geboorteplek = Stratford Hall, [[Virginië]], VSA
|sterfteplek = Lexington, Virginië, VSA
|lojaliteit = {{vlagland|Verenigde State|1912}}<br />[[Lêer:Flag of the Confederate
|tak = [[Lêer:Flag of the United States Army.
|diensjare = 1829–1861 (VS-weermag)<br />1861–1865 (CS-weermag)
|rang = [[Lêer:Union
|eenheid = Superintendent, VSA Militêre Akademie<br />Weermag van Noord-Virginië
|poste =
Lyn 17:
|toekennings =
|familie =
|anderwerk = President van Washington en Lee
}}
'''Robert Edward Lee''' ([[19 Januarie]] [[1807]]
== Opvoeding en vroeëre loopbaan ==
Lee is gebore in [[Virginië]] en het studeer aan West Point Militêre Akademie. Hy verwerf sy graad in 1829. Hy kry 'n pos as 'n
== Amerikaanse Burgeroorlog ==
Na die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog is hy werksaam in die Ingenieurs-afdeling in Washington waar hy deel was van die
Generaal Winfried Scott het op hierdie stadium vir Lee beskou as sy opvolger as Bevelvoerder van die Amerikaanse Weermag
Gedurende die herfs van 1861 word hy na westelike Virginië (tans [[Wes-Virginië]]) gestuur om orde in die streek te skep maar kon om verskeie redes niks verrig kry nie. Hy keer in Oktober 1861 terug na [[Richmond, Virginië|Richmond]]. Hy word in bevel geplaas van die verdediging van die suidooskus van die Konfederasie. President [[Jefferson Davis]] stel hom aan as sy adviseur met hierdie opdrag: ''charged with conduct of the military operations in the armies of the Confederacy''. Hierdie pos hou vir Lee besig in Richmond en gedurende Mei 1862 was die Federale generaal George B. McClellan se magte op pad na Richmond. Op 31 Mei 1862 word generaal Joseph E. Johnston – bevelvoerder van die Konfederale magte – ernstig gewond en Lee word in sy plek aangestel. Vir die volgende drie jaar rus die Konfederasie se oorlewing op die skouers van generaal Lee. Binne die eerste maand verslaan Lee vir McClellan oorweldigend. Hy neem 'n maand blaaskans om sy weermag te herorganiseer, toe te rus en te versterk. Hy lei nou sy weermag noord na Washington en gedurende die laaste week van Augustus verslaan hy die Federale weermag onder bevel van generaal John Pope tydens die tweede [[Slag van Bull Run]].
Ná die slag neem hy sy mag na [[Maryland]] as gevolg van die groot verdedigingsmagte in die omgewing van Washington. Hy doen dit ook om sy mag van voorrade te voorsien en deels ook om meer rekrute te werf. Hy word egter gevolg deur 'n Federale mag onder leiding van generaal George B. McClellan. Die twee magte ontmoet op 17 September 1862 in die slag van Sharpsburg (ook bekend as Antietam). Die slag eindig gelykop; Lee val egter die volgende oggend terug na Virginië. Hier neem hy stelling in op die suidelike oewer van die Rappahannockrivier. Sy stelling word aangeval op 13 Desember 1862 deur die Federasie se Noordelike Weermag, onder bevel van generaal A.E. Burnside. Burnside het die rivier uit die rigting van Fredericksburg oorgesteek maar hy word gevoelige verliese toegedien nadat sy Lee sy aanval afgeslaan het. Vir die res van die winter is Lee in geen gevegte betrokke nie.
== Bron ==
* ''Collier's Encyclopedia'' Vol. 14 Bladsy 438.
== Eksterne skakels ==
Line 35 ⟶ 42:
{{Saadjie}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Lee, Robert Edward}}▼
[[Kategorie:Amerikaanse militariste]]▼
▲[[Kategorie:Amerikaanse militariste]]
[[Kategorie:Generaals]]
[[Kategorie:Kolonels]]
[[Kategorie:Geboortes in 1807]]
[[Kategorie:Sterftes in 1870]]
|