www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Robert E. Lee: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
JMK (besprekings | bydraes)
taaldetails, sp

(17 wysigings tussenin deur 10 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 8:
|geboorteplek = Stratford Hall, [[Virginië]], VSA
|sterfteplek = Lexington, Virginië, VSA
|lojaliteit = {{vlagland|Verenigde State|1912}}
[[Lêer:Flag of the Confederate NationalStates Flagof sinceAmerica Mar(March 4, 1865).svg|22px]] [[Gekonfedereerde State van Amerika|Gekonfedereerde State]]
|tak = [[Lêer:Flag of the United States Army.pngsvg|22px|border]] Amerikaanse weermag
[[Lêer:Battle flag of the USConfederate ConfederacyStates of America.svg|22px]] Gekonfedereerde weermag
|diensjare = 1829–1861 (VS-weermag)
1861–1865 (CS-weermag)
|rang = [[Lêer:Union armyArmy colcolonel rank insignia.jpgpng|22px]] Kolonel (VS-weermag)
[[Lêer:Confederate States of America General-collar.svg|22px]] Generaal (CS-weermag)
|eenheid = Superintendent, VSA Militêre Akademie
Weermag van Noord-Virginië
|poste =
Lyn 17:
|toekennings =
|familie =
|anderwerk = President van Washington en Lee UniversiteitUniversiteite

'''Robert Edward Lee''' ([[19 Januarie]] [[1807]] - [[12 Oktober]] [[1870]]) was 'n Amerikaanse soldaat en opvoeder. Hy het bekend geraak tydens die [[Amerikaanse Burgeroorlog]].

== Opvoeding en vroeëre loopbaan ==
Lee is gebore in [[Virginië]] en het studeer aan West Point Militêre Akademie. Hy verwerf sy graad in 1829. Hy kry 'n pos as 'n Ingenieuringenieur-offisier in die Amerikaanse weermag waar hy vir die volgende vyftien jaar werk. Hy was betrokke by die verbetering van die hawe van [[St. Louis]] en die kanaal van die [[Mississippirivier]]. Na 'n kort tydjie in [[Washington, D.C.]] word hy na die [[Meksiko|Meksikaanse]] grens gestuur tydens die [[Meksikaans-Amerikaanse Oorlog]] waar hy diens doen as 'n ingenieur onder bevel van generaal Winfield Scott. Hier onderskei hy homself en word gewond op 13 September 1847 tydens die aanslag op Chapultepec.

== Amerikaanse Burgeroorlog ==
Na die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog is hy werksaam in die Ingenieurs-afdeling in Washington waar hy deel was van die Komitee vir die Atlantiese Kus-verdediging. Van 1852 tot 1855 werk hy in die Verenigde State Militêre Akademie as superintendent. Daarna doen hy diens as 'n Luitenant-Kolonel in een van die nuutgestigte [[kavallerie]]-regimente in [[Texas]] tot en met 1860. Gedurende 1857 tot 1859 het hy ook baie tyd by sy vrou se woning in Arlington, Virginië deurgebring. Tydens een van sy verblywe hier word hy gevra om die mag te lei teen die John Brown-oorname van die fort te Harper's Ferry. Hy onset die fort.

Generaal Winfried Scott het op hierdie stadium vir Lee beskou as sy opvolger as Bevelvoerder van die Amerikaanse Weermag in die onafwendbare stryd teen die [[Gekonfedereerde State van Amerika|Konfederasie]]. Lee bedank egter uit die Federale Weermag en sluit by die Konfederasie aan as Majoor-Generaal vir die deelstaat Virginië, een van slegs vyf.

Gedurende die herfs van 1861 word hy na westelike Virginië (tans [[Wes-Virginië]]) gestuur om orde in die streek te skep maar kon om verskeie redes niks verrig kry nie. Hy keer in Oktober 1861 terug na [[Richmond, Virginië|Richmond]]. Hy word in bevel geplaas van die verdediging van die suidooskus van die Konfederasie. President [[Jefferson Davis]] stel hom aan as sy adviseur met hierdie opdrag: ''charged with conduct of the military operations in the armies of the Confederacy''. Hierdie pos hou vir Lee besig in Richmond en gedurende Mei 1862 was die Federale generaal George B. McClellan se magte op pad na Richmond. Op 31 Mei 1862 word generaal Joseph E. Johnston - bevelvoerder van die Konfederale magte - ernstig gewond en Lee word in sy plek aangestel. Vir die volgende drie jaar rus die Konfederasie se oorlewing op die skouers van generaal Lee. Binne die eerste maand verslaan Lee vir McClellan oorweldigend. Hy neem 'n maand blaaskans om sy weermag te herorganiseer, toe te rus en te versterk. Hy lei nou sy weermag noord na Washington en gedurende die laaste week van Augustus verslaan hy die Federale weermag onder bevel van generaal John Pope tydens die tweede [[Slag van Bull Run]].

Ná die slag neem hy sy mag na [[Maryland]] as gevolg van die groot verdedigingsmagte in die omgewing van Washington. Hy doen dit ook om sy mag van voorrade te voorsien en deels ook om meer rekrute te werf. Hy word egter gevolg deur 'n Federale mag onder leiding van generaal George B. McClellan. Die twee magte ontmoet op 17 September 1862 in die slag van Sharpsburg (ook bekend as Antietam). Die slag eindig gelykop; Lee val egter die volgende oggend terug na Virginië. Hier neem hy stelling in op die suidelike oewer van die Rappahannockrivier. Sy stelling word aangeval op 13 Desember 1862 deur die Federasie se Noordelike Weermag, onder bevel van generaal A.E. Burnside. Burnside het die rivier uit die rigting van Fredericksburg oorgesteek maar hy word gevoelige verliese toegedien nadat sy Lee sy aanval afgeslaan het. Vir die res van die winter is Lee in geen gevegte betrokke nie.

== Bron ==
Line 40 ⟶ 42:
{{Saadjie}}

{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Lee, Robert Edward}}
[[Kategorie:Amerikaanse militariste]]

{{DEFAULTSORT:Lee, Robert EdwardE.}}
{{Link FA|de}}
[[Kategorie:Amerikaanse militariste]]
[[Kategorie:Generaals]]
[[Kategorie:Kolonels]]
[[Kategorie:Geboortes in 1807]]
[[Kategorie:Sterftes in 1870]]