Suid-Dakota
Suid-Dakota (Engels: State of South Dakota) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika. Dit is vernoem na die Lakota en Dakota inboorling-stamme. Suid-Dakota se hoofstad is Pierre en die grootste stad is Sioux Falls. Dit het 'n oppervlakte van 199 905 vierkante kilometers en 'n bevolking van 814 180. Suid-Daokta word in die noorde deur Noord-Dakota, in die ooste deur Minnesota en Iowa, in die suide deur Nebraska, en in die weste deur Montana en Wyoming begrens. Dit is die 40ste deelstaat, wat tot die Unie toegelaat was.
State of South Dakota | |||||
| |||||
Bynaam(e): The Mount Rushmore State, The Sunshine State | |||||
Amptelike taal(e) | Engels | ||||
Hoofstad | Pierre | ||||
Grootste stad | Sioux Falls | ||||
Area | 17ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 199 905 km2 | ||||
- Wydte | 340 km | ||||
- Lengte | 610 km | ||||
- Water | 3 173 km2 | ||||
- % water | 1,6 % | ||||
- Breedtegraad | 42° 29′ N tot 45° 56′ N | ||||
- Lengtegraad | 96° 26′ W tot 104° 03′ W | ||||
Bevolking | 46ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 814 180 | ||||
- Digtheid | 4,14/km2 47ste in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | 2 209 {{{Hoogste hoogte}}} m | ||||
- Gemiddeld | 670 m | ||||
- Laagste punt | 295 {{{Laagste hoogte}}} m | ||||
Toetrede tot die Unie | 2 November 1889 (46ste) | ||||
Goewerneur | M. Michael Rounds(R) | ||||
Luitenant-Goewerneur | {{{Luitenant-Goewerneur}}} | ||||
Wetgewer | {{{Wetgewer}}} | ||||
- Hoërhuis | {{{Hoërhuis}}} | ||||
- Laerhuis | {{{Laerhuis}}} | ||||
V.S. Senatore | {{{Senatore}}} | ||||
Tydsone | UTC -7/-6 / Somertyd -6/-5 | ||||
Afkortings | SD US-SD | ||||
Webblad | www.sd.gov |
Suid-Dakota se byname is The Mount Rushmore State en The Sunshine State. Die deelstaat se leuse is Under God the people rule (saam met God regeer die volk).
Mount Rushmore, wat in die Black Hills lê, is 'n historiese gedenkwaardigheid.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|