www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Encyclopædia Britannica: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
k r2.7.1) (robot Bygevoeg: sh:Enciklopedija Britanika
kNo edit summary
 
(26 wysigings tussenin deur 19 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1:
[[Lêer:Göttingen-SUB-Britannica.02.JPG|200[x|right|thumb{{TITELAANSIG|'n Stel van die 'Encyclopædia Britannica]]''}}
{{Boek
Die '''''Encyclopædia Britannica''''' ([[Latyn]] vir "Britse Ensiklopedie") is 'n algemene Engelstalige [[ensiklopedie]] gepubliseer deur [[Encyclopædia Britannica, Inc.]], 'n private maatskappy. Artikels is gemik op geletterde volwassenes, en word geskryf deur ongeveer 100&nbsp;voltydse redakteurs en meer as 4&nbsp;000&nbsp;spesialisbydraers. Dit word beskou as die mees deskundig-onderlegde ensiklopedie.<ref name="kister_1994">{{cite book | last = Kister | first = KF | authorlink = Kenneth Kister | year = 1994 | title = Kister's Best Encyclopedias: A Comparative Guide to General and Specialized Encyclopedias | edition = 2de uitgawe | publisher = Oryx Press | location = Phoenix, Arizona | isbn=0897747445}}</ref><ref name="sader_1995">{{cite book | last = Sader | first = Marian | coauthors = Lewis, Amy | year = 1995 | title = Encyclopedias, Atlases, and Dictionaries | publisher = R. R. Bowker (A Reed Reference Publishing Company) | location = New Providence, New Jersey | isbn = 0-8352-3669-2}}</ref>
| titel = ''Encyclopædia Britannica''
| subtitel =
| oorspr titel =
| vertaler =
| beeld = Göttingen-SUB-Britannica.02.JPG
| breedte = 200
| outeur = Soos op 2008 4&nbsp;411 genoemde bydraers
| omslagontwerp = verskeie; Aanvanklike gravures deur Andrew Bell
| land = {{vlagland|Verenigde Koninkryk}} (1768–1901)<br />{{vlagland|Verenigde State}} (1901–''hede'')
| taal = [[Engels]]
| reeks =
| >
| genre = [[Ensiklopedie]]
| uitgewer = Encyclopædia Britannica, Inc.
| uitgewingsdatum = 1ste tot 6de uitgawes (1768-1826): privaatuitgewers soos Andrew Bell, Archibald Constable en Colin Macfarquhar<br />7de tot 9de uitgawes (1827-1901): A & C Black<br />10de tot 14de uitgawes (1901-1973): Amerikaanse besighede, insluitende Sears Roebuck en die Benton Foundation<br />15de uitgawe: Benton Foundation en Encyclopædia Britannica, Inc. (as 'n afsonderlike entiteit, saam met Britannica.com Inc.)
| medium = Druk (1768–2010)
| bladsye = 32&nbsp;640 (15de uitgawe, 2010)
| grootte_gewig =
| oplage =
| isbn = 1-59339-292-3
| isbntoeligting =
| issn =
| voorafgegaan =
| vervolg =
}}
 
Die '''''Encyclopædia Britannica''''' ([[Latyn]] vir "Britse Ensiklopedie") is 'n algemene [[Engels]]talige [[ensiklopedie]] gepubliseer deur [[Encyclopædia Britannica, Inc.]], 'n private maatskappy. Artikels is gemik op geletterde volwassenes, en word geskryf deur ongeveer 100&nbsp;voltydse redakteurs en meer as 4&nbsp;000&nbsp;spesialisbydraers. Dit word beskou as die mees deskundig-onderlegde ensiklopedie.<ref name="kister_1994">{{cite book | last = Kister | first = KF | authorlink = Kenneth Kister | year = 1994 | title = Kister's Best Encyclopedias: A Comparative Guide to General and Specialized Encyclopedias | edition = 2de uitgawe | publisher = Oryx Press | location = Phoenix, Arizona | isbn=0897747445}}</ref><ref name="sader_1995">{{cite book | last = Sader | first = Marian | year = 1995 | title = Encyclopedias, Atlases, and Dictionaries | publisher = R. R. Bowker (A Reed Reference Publishing Company) | location = New Providence, New Jersey | isbn = 0-8352-3669-2}}</ref> Die 2010-weergawe van die 15de uitgawe, wat 32 volumes<ref name="nytstop">{{cite news |last=Bosman |first=Julie |date=13 Maart 2012 |title=After 244 Years, Encyclopædia Britannica Stops the Presses |url=http://mediadecoder.blogs.nytimes.com/2012/03/13/after-244-years-encyclopaedia-britannica-stops-the-presses |newspaper=The New York Times |access-date=13 Maart 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200608070804/https://mediadecoder.blogs.nytimes.com/2012/03/13/after-244-years-encyclopaedia-britannica-stops-the-presses/ |archive-date=8 Junie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> en 32 640 bladsye beslaan, was die laaste gedrukte uitgawe.
Die ''Britannica'' is die oudste Engelstalige ensiklopedie wat steeds in druk is.<ref name="EB_encyclopedia">{{cite encyclopedia | title = Encyclopedias and Dictionaries | encyclopedia = Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe | publisher = [[Encyclopædia Britannica, Inc.]] | year = 2007 | volume = 18 | pages = 257–286}}</ref> Dit is vir die eerste keer gepubliseer tussen 1768 en 1771 in [[Edinburg]], Skotland, en het toegeneem in gewildheid en omvang, sodat die derde uitgawe (1797) en aanhangsel daarvan (1801) twintig bande beslaan het.<ref>Frank A. Kafker en Jeff Loveland, red., ''The Early Britannica: The Growth of an Outstanding Encyclopedia'' (Oxford: Voltaire Stigting, 2009).</ref><ref name="kogan_1958">{{cite book | last = Kogan | first = Herman | year = 1958 | title = The Great EB: The Story of the Encyclopædia Britannica | publisher = The [[University of Chicago Press]] | location = Chicago | id = {{LCCN|58|00|8379}}}}</ref><ref name="encyclopedia_1954">{{cite encyclopedia | year = 1954 | title = Encyclopædia | encyclopedia = Encyclopædia Britannica | edition= 14<sup>de</sup> uitgawe}} Behalwe dat dit 'n uitstekende opsomming bied van die ''Britannica'' se geskiedenis en vroeë aanverwante produkte, beskryf hierdie artikel ook die lewenssiklus van 'n tipiese ''Britannica'' uitgawe. 'n Nuwe uitgawe begin tipies namate sterk verkope afplat wanneer die ensiklopedie verouderd raak. Wanneer werk aan 'n nuwe uitgawe aangepak word, droog verkope van die ou uitgawe op, presies wanneer fiskale behoefte die akuutste is: 'n nuwe redaksiespan moet saamgestel word, en artikels moet gedelegeer word. [[Elkan Harrison Powell]] het hierdie wisseling in inkomste uitgewys as 'n bedreiging vir enige ensiklopedie, en het die hoop uitgespreek dat deurlopende hersiening 'n oplossing kan wees.</ref> Die opgang in aansien het bygedra tot die werwing van toonaangewende bydraers, en die 9de uitgawe (1875–1889) en die [[Encyclopædia Britannica, Elfde uitgawe|11de uitgawe]] (1911) was 'n baken in terme van geleerdheid en letterkundige styl.<ref name="kogan_1958" /> Beginnend by die 11de uitgawe, is die ''Britannica'' se artikels verkort en vereenvoudig ter wille van groter aanvaarding in die Noord-Amerikaanse mark.<ref name="kogan_1958" /> In 1933, het die ''Britannica'' die eerste ensiklopedie geword om "deurlopende hersiening" te aanvaar, waarvolgens die ensiklopedie onverpoos herdruk word, en elke artikel geskeduleerd opdateer word.<ref name="encyclopedia_1954" />
 
Die ''Britannica'' is die oudste Engelstalige ensiklopedie wat steeds in druk is.<ref name="EB_encyclopedia">{{cite encyclopedia | title = Encyclopedias and Dictionaries | encyclopedia = Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe | publisher = [[Encyclopædia Britannica, Inc.]] | year = 2007 | volume = 18 | pages = 257–286}}</ref> Dit is vir die eerste keer gepubliseer tussen 1768 en 1771 in [[Edinburg]], [[Skotland]], en het toegeneem in gewildheid en omvang, sodat die derde uitgawe (1797) en aanhangsel daarvan (1801) twintig bande beslaan het.<ref>Frank A. Kafker en Jeff Loveland, red., ''The Early Britannica: The Growth of an Outstanding Encyclopedia'' (Oxford: Voltaire Stigting, 2009).</ref><ref name="kogan_1958">{{cite book | last = Kogan | first = Herman | year = 1958 | title = The Great EB: The Story of the Encyclopædia Britannica | publisher = The [[University of Chicago Press]] | location = Chicago}}</ref><ref name="encyclopedia_1954">{{cite encyclopedia | year = 1954 | title = Encyclopædia | encyclopedia = Encyclopædia Britannica | edition= 14<sup>de</sup> uitgawe}} Behalwe dat dit 'n uitstekende opsomming bied van die ''Britannica'' se geskiedenis en vroeë aanverwante produkte, beskryf hierdie artikel ook die lewenssiklus van 'n tipiese ''Britannica'' uitgawe. 'n Nuwe uitgawe begin tipies namate sterk verkope afplat wanneer die ensiklopedie verouderd raak. Wanneer werk aan 'n nuwe uitgawe aangepak word, droog verkope van die ou uitgawe op, presies wanneer fiskale behoefte die akuutste is: 'n nuwe redaksiespan moet saamgestel word, en artikels moet gedelegeer word. [[Elkan Harrison Powell]] het hierdie wisseling in inkomste uitgewys as 'n bedreiging vir enige ensiklopedie, en het die hoop uitgespreek dat deurlopende hersiening 'n oplossing kan wees.</ref> Die opgang in aansien het bygedra tot die werwing van toonaangewende bydraers, en die 9de uitgawe (1875–1889) en die [[Encyclopædia Britannica, Elfde uitgawe|11de uitgawe]] (1911) was 'n baken in terme van geleerdheid en letterkundige styl.<ref name="kogan_1958" /> Beginnend by die 11de uitgawe, is die ''Britannica'' se artikels verkort en vereenvoudig ter wille van groter aanvaarding in die [[Noord-Amerika]]anse mark.<ref name="kogan_1958" /> In 1933, het die ''Britannica'' die eerste ensiklopedie geword om "deurlopende hersiening" te aanvaar, waarvolgens die ensiklopedie onverpoos herdruk word, en elke artikel geskeduleerd opdateer word.<ref name="encyclopedia_1954" />
Die mees onlangse uitgawe, die 15de, beskik oor 'n unieke drieledige samestelling: 'n 12-bundel ''[[Micropædia]]'' met kort artikels (meestal minder as 750&nbsp;woorde), 'n 17-bundel ''[[Macropædia]]'' met langer artikels (twee tot 310&nbsp;bladsye) en 'n enkelband ''[[Propædia]]'' wat 'n [[Hiërargie|rangordelike]] raamwerk van kennis verskaf. Die ''Micropædia'' is gemik op vinnige naslaan van feite en as 'n gids tot die ''Macropædia''; lesers word aangeraai om die ''Propædia''-raamwerk te raadpleeg om die onderwerp se konteks te verstaan en sodoende meer spesifieke artikels na te spoor.<ref name="propedia_preface">{{cite book | year = 2007 | title = The New Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe, ''[[Propædia]]''| pages = 5–8}}</ref> Die grootte van die ''Britannica'' het vir 70&nbsp;jaar min of meer konstant gebly, en bevat ongeveer 40&nbsp;miljoen woorde en 'n halfmiljoen onderwerpe.<ref name="index_preface">{{cite book | year = 2007 | title = The New Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe, ''Indeks'' aanhef}}</ref> Alhoewel dit sedert 1901 in die Verenigde State gepubliseer word, het die ''Britannica'' [[Spelverskille van Amerikaanse en Britse Engels|Britse spelwyse]] behou.<ref name="kister_1994" />
 
Die mees onlangse uitgawe, die 15de, beskik oor 'n unieke drieledige samestelling: 'n 12-bundel ''[[Micropædia]]'' met kort artikels (meestal minder as 750&nbsp;woorde), 'n 17-bundel ''[[Macropædia]]'' met langer artikels (twee tot 310&nbsp;bladsye) en 'n enkelband ''[[Propædia]]'' wat 'n [[Hiërargie|rangordelike]] raamwerk van kennis verskaf. Die ''Micropædia'' is gemik op vinnige naslaan van feite en as 'n gids tot die ''Macropædia''; lesers word aangeraai om die ''Propædia''-raamwerk te raadpleeg om die onderwerp se konteks te verstaan en sodoende meer spesifieke artikels na te spoor.<ref name="propedia_preface">{{cite book | year = 2007 | title = The New Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe, ''[[Propædia]]''| pages = 5–8}}</ref> Die grootte van die ''Britannica'' het vir 70&nbsp;jaar min of meer konstant gebly, en bevat ongeveer 40&nbsp;miljoen woorde en 'n halfmiljoen onderwerpe.<ref name="index_preface">{{cite book | year = 2007 | title = The New Encyclopædia Britannica | edition= 15<sup>de</sup> uitgawe, ''Indeks'' aanhef}}</ref> Alhoewel dit sedert 1901 in die [[Verenigde State]] gepubliseer word, het die ''Britannica'' [[Spelverskille van Amerikaanse en Britse Engels|Britse spelwyse]] behou.<ref name="kister_1994" />
Die ''Britannica'' het moeite ondervind om winsgewend te bly.<ref name="EB_encyclopedia" /> Sekere artikels in vroeëre uitgawes is gekritiseer betreffende sorgvuldigheid, vooroordeel of ongekwalifiseerde bydraers.<ref name="kogan_1958" /><ref name="burr_1911">{{cite journal | last = Burr | first = George L. | authorlink = George Lincoln Burr | year = 1911 | title = The Encyclopædia Britannica: A Dictionary of Arts, Sciences, Literature and General Information | journal = American Historical Review | volume = 17 | pages = 103–109 | doi = 10.2307/1832843 | url = http://jstor.org/stable/1832843 | issue = 1 | publisher = American Historical Association}}</ref> Die akkuraatheid van dele van die 15de uitgawe is eweneens onder verdenking geplaas,<ref name="kister_1994" /><ref name="Giles_Nature_study_2005">{{cite journal| url = http://www.nature.com/nature/journal/v438/n7070/full/438900a.html| title = Internet encyclopedias go head to head| accessdate = 21 Oktober 2006| last = Giles| first = Jim| date = 15 Desember 2005 | journal = Nature| volume = 438| pages = 900–901| doi = 10.1038/438900a| pmid = 16355180| issue = 7070}}</ref> maar die bestuur van ''Britannica'' het teenargumente op die kritiek gelewer.<ref name="fatally_flawed">{{cite web| url = http://corporate.britannica.com/britannica_nature_response.pdf| title = Fatally Flawed: Refuting the recent study on encyclopedic accuracy by the journal Nature| accessdate = 21 Oktober 2006| year = 2006| month = Maart| format = PDF| publisher = Encyclopædia Britannica, Inc }}</ref>
 
Die ''Britannica'' het moeite ondervind om winsgewend te bly.<ref name="EB_encyclopedia" /> Sekere artikels in vroeëre uitgawes is gekritiseer betreffende sorgvuldigheid, vooroordeel of ongekwalifiseerde bydraers.<ref name="kogan_1958" /><ref name="burr_1911">{{cite journal | last = Burr | first = George L. | authorlink = George Lincoln Burr | year = 1911 | title = The Encyclopædia Britannica: A Dictionary of Arts, Sciences, Literature and General Information | journal = American Historical Review | volume = 17 | pages = 103–109 | doi = 10.2307/1832843 | url = http://jstor.org/stable/1832843 | issue = 1 | publisher = American Historical Association}}</ref> Die akkuraatheid van dele van die 15de uitgawe is eweneens onder verdenking geplaas,<ref name="kister_1994" /><ref name="Giles_Nature_study_2005">{{cite journal| url = http://www.nature.com/nature/journal/v438/n7070/full/438900a.html| title = Internet encyclopedias go head to head| accessdate = 21 Oktober 2006| last = Giles| first = Jim| date = 15 Desember 2005 | journal = Nature| volume = 438| pages = 900–901| doi = 10.1038/438900a| pmid = 16355180| issue = 7070}}</ref> maar die bestuur van ''Britannica'' het teenargumente op die kritiek gelewer.<ref name="fatally_flawed">{{cite web| url = http://corporate.britannica.com/britannica_nature_response.pdf| title = Fatally Flawed: Refuting the recent study on encyclopedic accuracy by the journal Nature| accessdate = 21 Oktober 2006| year = 2006| format = PDF| publisher = Encyclopædia Britannica, Inc }}</ref>
==Verwysings==
{{verwysings}}
 
== Verwysings ==
[[Kategorie:Ensiklopedieë]]
{{Link FAVerwysings|pt2}}
 
== Eksterne skakels ==
[[als:Encyclopædia Britannica]]
* [https://www.britannica.com/ www.britannica.com]
[[ar:موسوعة بريتانيكا]]
{{Commons-kategorie inlyn}}
[[arz:انسيكلوبيديا بريتانيكا]]
 
[[az:Britannika Ensiklopediyası]]
{{Normdata}}
[[bg:Енциклопедия Британика]]
 
[[bn:এনসাইক্লোপিডিয়া ব্রিটানিকা]]
[[Kategorie:Engelse boeke]]
[[bpy:এনসাইক্লোপিডিয়া ব্রিটানিকা]]
[[Kategorie:Ensiklopedieë]]
[[bs:Encyclopædia Britannica]]
[[ca:Encyclopædia Britannica]]
[[cs:Encyclopædia Britannica]]
[[cy:Encyclopædia Britannica]]
[[da:Encyclopædia Britannica]]
[[de:Encyclopædia Britannica]]
[[el:Encyclopædia Britannica]]
[[en:Encyclopædia Britannica]]
[[eo:Encyclopaedia Britannica]]
[[es:Enciclopedia Británica]]
[[et:Encyclopædia Britannica]]
[[eu:Encyclopædia Britannica]]
[[fa:دانشنامه بریتانیکا]]
[[fi:Encyclopædia Britannica]]
[[fr:Encyclopædia Britannica]]
[[gl:Encyclopædia Britannica]]
[[he:אנציקלופדיה בריטניקה]]
[[hi:ब्रिटैनिका विश्वकोष]]
[[hr:Encyclopædia Britannica]]
[[hu:Encyclopædia Britannica]]
[[id:Encyclopædia Britannica]]
[[is:Encyclopædia Britannica]]
[[it:Enciclopedia Britannica]]
[[ja:ブリタニカ百科事典]]
[[ka:ბრიტანიკა]]
[[ko:브리태니커 백과사전]]
[[la:Encyclopaedia Britannica]]
[[lb:Encyclopaedia Britannica]]
[[lt:Encyclopædia Britannica]]
[[lv:Encyclopædia Britannica]]
[[mg:Encyclopædia Britannica]]
[[mk:Енциклопедија Британика]]
[[ml:എൻസൈക്ലോപീഡിയ ബ്രിട്ടാനിക്ക]]
[[mr:एन्सायक्लोपेडिया ब्रिटानिका]]
[[ms:Ensiklopedia Britannica]]
[[nl:Encyclopædia Britannica]]
[[nn:Encyclopædia Britannica]]
[[no:Encyclopædia Britannica]]
[[nv:Encyclopædia Britannica]]
[[pl:Encyklopedia Britannica]]
[[pt:Encyclopædia Britannica]]
[[ro:Encyclopædia Britannica]]
[[ru:Энциклопедия Британника]]
[[sco:Encyclopædia Britannica]]
[[sh:Enciklopedija Britanika]]
[[simple:Encyclopædia Britannica]]
[[sk:Encyclopædia Britannica]]
[[sl:Enciklopedija Britannica]]
[[sr:Енциклопедија Британика]]
[[sv:Encyclopædia Britannica]]
[[sw:Encyclopedia Britannica]]
[[ta:பிரித்தானிக்கா கலைக்களஞ்சியம்]]
[[th:สารานุกรมบริตานิกา]]
[[tr:Encyclopædia Britannica]]
[[uk:Британська енциклопедія]]
[[vi:Encyclopædia Britannica]]
[[wo:Jimbulang bu waa-Brëtaañ]]
[[zh:大英百科全书]]
[[zh-classical:大英百科]]
[[zh-min-nan:Encyclopædia Britannica]]
[[zh-yue:不列顛百科全書]]