www.fgks.org   »   [go: up one dir, main page]

Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog

Die Entente-magte of Geallieerdes van die Eerste Wêreldoorlog (Engels: The Entente Powers / Allies; Frans: Forces de l'Entente / Alliés; Italiaans: Alleati; Portugees: Aliados; Roemeens: Puterile Antantei / Aliații; Russies: Союзники, Soyuzniki; Serwies: Савезници, Saveznici; Spaans: Aliados) is die lande wat tydens die Eerste Wêreldoorlog amptelik teen die Sentrale Moondhede te staan gekom het. Die lidlande van die Drievoudige Entente was Frankryk, die Russiese Ryk en die Verenigde Koninkryk; Italië het in 1915 by die Geallieerdes aangesluit. Japan, België, Serwië, Griekeland, Montenegro, Roemenië en die Tsjeggo-Slowaakse legioene[1] was sekondêre lede van die Entente.[2]

'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Sentrale Moondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen vertoon en die gebiede van die Sentrale Moondhede in oranje.
Die militêre alliansies voor die oorlog.

Die Verenigde State het oorlog teen die Duitse Keiserryk verklaar omdat Duitsland die VS-neutraliteit deur aanvalle op die internasionale maritieme verkeer en die Zimmermann-telegram aan Meksiko geskend het.[3] Die VSA het tot die oorlog toegetree as 'n "verenigde mag" eerder as 'n amptelike bondgenoot van Frankryk en die Verenigde Koninkryk, om buitelandse versperrings te vermy.[4] Alhoewel Bulgarye en die Ottomaanse Ryk hul betrekkinge met die VSA verbreek het, het nie een van hulle oorlog verklaar nie.[5]

Alhoewel die Dominions en kroonkolonies van die Britse Ryk noemenswaardige bydraes tot die Geallieerdes se oorlogvoering gemaak het, het hulle tydens die oorlog nie eie onafhanklike buitelandse beleide gehad nie.

Opsomming van oorlogsverklarings

wysig
 
Russiese plakkaat wat die Drievoudige Entente vertoon.
Datum van aan
1914
28 Julie Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye Vlag van Serwië  Serwië
30 Julie Vlag van Rusland  Rusland Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
1 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk Vlag van Rusland  Rusland
1 Augustus Vlag van Monaco  Monaco Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
3 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk Vlag van Frankryk  Frankryk
4 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk Vlag van België  België
Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
5 Augustus Vlag van Montenegro  Montenegro Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
6 Augustus Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye Vlag van Rusland  Rusland
Vlag van Serwië  Serwië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
9 Augustus Vlag van Montenegro  Montenegro Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
11 Augustus Vlag van Frankryk  Frankryk Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
12 Augustus Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
22 Augustus Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye Vlag van België  België
23 Augustus Vlag van Japan  Japan Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
25 Augustus Vlag van Japan  Japan Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
1 November Vlag van Rusland  Rusland Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
2 November Vlag van Serwië  Serwië Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
3 November Vlag van Montenegro  Montenegro Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
5 November Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk
Vlag van Frankryk  Frankryk
Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
1915
23 Mei Vlag van Italië  Italië Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
3 Junie Vlag van San Marino  San Marino Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
21 Augustus Vlag van Italië  Italië Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
14 Oktober Vlag van Bulgarye  Bulgarye Vlag van Serwië  Serwië
15 Oktober Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk
Vlag van Montenegro  Montenegro
Vlag van Bulgarye  Bulgarye
16 Oktober Vlag van Frankryk  Frankryk Vlag van Bulgarye  Bulgarye
19 Oktober Vlag van Italië  Italië
Vlag van Rusland  Rusland
Vlag van Bulgarye  Bulgarye
1916
9 Maart Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk Vlag van Portugal  Portugal
15 Maart Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye Vlag van Portugal  Portugal
27 Augustus Vlag van Roemenië  Roemenië Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
Vlag van Italië  Italië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
28 Augustus Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk Vlag van Roemenië  Roemenië
30 Augustus Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk Vlag van Roemenië  Roemenië
1 September Vlag van Bulgarye  Bulgarye Vlag van Roemenië  Roemenië
1917
6 April Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
7 April Vlag van Kuba  Kuba Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
10 April Vlag van Bulgarye  Bulgarye Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
13 April Vlag van Bolivië  Bolivië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
20 April Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
2 Julie Vlag van Griekeland  Griekeland Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
Vlag van Ottomaanse Ryk  Ottomaanse Ryk
Vlag van Bulgarye  Bulgarye
22 Julie Vlag van Thailand  Thailand Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
4 Augustus Vlag van Liberië  Liberië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
14 Augustus Vlag van Volksrepubliek China  China Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
6 Oktober Vlag van Peru  Peru Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
7 Oktober Vlag van Uruguay  Uruguay Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
26 Oktober Vlag van Brasilië  Brasilië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk[6]
7 Desember Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
7 Desember Vlag van Ecuador  Ecuador Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
10 Desember Vlag van Panama  Panama Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
16 Desember Vlag van Kuba  Kuba Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
1918
23 April Vlag van Guatemala  Guatemala Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
8 Mei Vlag van Nicaragua  Nicaragua Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
Vlag van Oostenryk-Hongarye  Oostenryk-Hongarye
23 Mei Vlag van Costa Rica  Costa Rica Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
12 Julie Vlag van Haïti  Haïti Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
19 Julie Vlag van Honduras  Honduras Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk
10 November Vlag van Roemenië  Roemenië Vlag van Duitse Keiserryk  Duitse Keiserryk

Verwysings

wysig