Temporary Disabled. :) please Go back Neckar - Wikipedia www.fgks.org » Address: [go: up one dir, main page] Include Form Remove Scripts Accept Cookies Show Images Show Referer Rotate13 Base64 Strip Meta Strip Title Session Cookies Tuis Lukraak Naby Meld aan Voorkeure Skenkings Inligting oor Wikipedia Vrywaring Soek Neckar Taal Hou dop Wysig Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse in Duitsland. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die monding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by Plochingen is die rivier deur skepe bevaarbaar, en is naas die Ryn- en die Mainriviere die enigste landwaterweg (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en Plochingen. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km². Neckar Die Neckar naby Heidelberg. Die Neckar naby Heidelberg. Die stroomgebied van die Neckar. Stroomgebied Baden-Württemberg en Hesse, Duitsland Oorsprong Schwenningen (Duitsland) Monding Mannheim, DuitslandRyn Lengte 367 km (228 myl) Oorsprong-hoogte 706 m (2 316 voet) Monding-hoogte 97 m (318 voet) Gemiddelde afloop 145 m³/s (5 100 ft³/s) Stroomgebiedopp. 14 000 km² (5 400 myl²) Neckar Koördinate: 49°30′43″N 8°26′14″O / 49.51194°N 8.43722°O / 49.51194; 8.43722 Kaart van die Neckar-bekken in Europa. Kaart van die Neckar-bekken in Europa. Sytakke van die Neckar wysig Regterkantse invloei: Starzel Steinlach Echaz Erms Lauter Fils Rems Murr Kocher Jagst Elz Linkerkantse invloei: Glatt Aich Enz Elsenz Stede langs die Neckar wysig Van die bron tot die monding: Villingen-Schwenningen Rottweil Sulz am Neckar Horb am Neckar Rottenburg am Neckar Tübingen Nürtingen Plochingen Esslingen am Neckar Stuttgart Marbach am Neckar Besigheim Heilbronn Mosbach Eberbach Heidelberg Mannheim Wikimedia Commons bevat media in verband met Neckar.
Die Neckar is 'n rivier in Baden-Württemberg en Hesse in Duitsland. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "Schwenninger Moos" by Villingen-Schwenningen en die monding is na 367 km by Mannheim in die Ryn. Van Mannheim tot by Plochingen is die rivier deur skepe bevaarbaar, en is naas die Ryn- en die Mainriviere die enigste landwaterweg (Bundeswasserstraße) in Baden-Württemberg. Daar is hawens by Mannheim, Heilbronn, Stuttgart en Plochingen. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 14 000 km².
Van die bron tot die monding: